Tag: liggaam

Home liggaam
Drenkeling se liggaam gevind – Kosmos 94.1
Post

Drenkeling se liggaam gevind – Kosmos 94.1

Drenkeling se liggaam gevind Die liggaam van die laaste van die twee jong meisies wat vroeër die maand by Hentiesbaai verdrink het, is gevind. Volgens ‘n polisieverslag is die liggaam van Rashmi Brockerhoff sowat 2,4 kilometer noord van die dorp opgespoor, en haar familie is in kennis gestel. ‘n Moordsaak is ook op die dorp...

Liggaam van man uit Swakoppoortdam gehaal – Kosmos 94.1
Post

Liggaam van man uit Swakoppoortdam gehaal – Kosmos 94.1

Liggaam van man uit Swakoppoortdam gehaal Die liggaam van ‘n 40-jarige man is deur polisie-duikers uit die Swakoppoortdam buite Okahandja gehaal. Die woordvoerder van die Otjozondjupa-polisie, inspekteur Maureen Mbeha, sê die lyk is deur naasbestaandes uitgeken as dié van die Erwin Makenzie Tjikune. Daar word beweer dat Tjikune Maandagmiddag in die geselskap van twee vriende na die dam sowat 35 kilometer oos van Okahandja gereis het. Daar het hulle...

Liggaam van drenkeling ná 22 dae in Oranjerivier gevind – Kosmos 94.1
Post

Liggaam van drenkeling ná 22 dae in Oranjerivier gevind – Kosmos 94.1

Liggaam van drenkeling ná 22 dae in Oranjerivier gevind Die Namibiese polisie by Aussenkehr het die liggaam van die 40-jarige man gekry wat vermoedelik middel Julie in die Oranjerivier verdrink het. NamPol se koördineerder vir misdaadondersoeke in die Karas-streek, adjunk-kommissaris Nikodemus Mbango, het vandag bevestig dat die liggaam van Mikel Muyambo Shingereshu ná ‘n 22...

Vrou se liggaam in vol bad water gevind – Kosmos 94.1
Post

Vrou se liggaam in vol bad water gevind – Kosmos 94.1

Vrou se liggaam in vol bad water gevind Geen vuilspel word deur die polisie vermoed nadat die lewelose liggaam van ‘n 68-jarige Namibiese vrou in ‘n bad vol water in hul huis in Hochlandpark in Windhoek gevind is nie. Na bewering is haar man werk toe en toe hy teen etenstyd by die huis kom,...