Namcor gesels likwidasie, personeel en heffings Namcor is tans besig om met die media te praat oor sy huidige uitdagings insluitend sy finansiële verknorsing en hoë vlakke van skuld. Die waarnemende besturende direkteur Shiwana Ndeunyema sê hulle het die lynministerie genader vir ‘n reddingsboei. Die brandstofheffing, wat tans halfeer is tot 3,8 sent per liter...
Tag: likwidasie
Trustco Bank se aansoek teen sy likwidasie vandag in die hof
Trustco Bank se aansoek teen sy likwidasie vandag in die hof Die saak waar Trustco Bank die sentrale bank se aansoek vir Trustco Bank se likwidasie ter syde wil stel, kom vandag voor regter Nate Ndauendapo voor vir ‘n statusverhoor. In die Bank van Namibië se September 2022 aansoek sê sy goewerneur, Johannes !Gawaxab, hulle vir twee jaar Trustco Bank betrek het in ‘n poging om regulatoriese nakoming te bewerkstellig en uiteindelik...
Inkomstediens verseker likwidasie van Gupta-maatskappy – Kosmos 94.1
Inkomstediens verseker likwidasie van Gupta-maatskappy Die Konstitusionele Hof in die buurland het ‘n appèl van direkteure wat by die Gupta-gekoppelde maatskappy Regiments Capital betrek is, van die hand gewys. Dit baan die weg vir die likwidasie van die maatskappy. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die appèl-aansoek teengestaan ná die Appèlhof ‘n vroeëre beslissing van die hooggeregshof...