Slagoffers van Limpopo busongeluk se oorskot gaan na Botswana Botswana se minister van buitelandse sake, Lemogang Kwape, sê sy regering werk saam met Suid-Afrikaanse owerhede om die oorskot van die slagoffers van die Limpopo-busongeluk te repatrieer. Vyf-en-veertig mense van Botswana is dood nadat die bus Donderdag op die R518 naby Mokopane van ‘n brug afgestort...
Tag: Limpopo
Nog vyf liggame na busongeluk in Limpopo opgespoor
Nog vyf liggame na busongeluk in Limpopo opgespoor Die Suid-Afrikaanse polisie sê nog vyf liggame is in ‘n soektog ná die Limpopo-bus-tragedie opgespoor. Altesaam 39 liggame is tot nou gevind na 45 mense dood is toe die bus waarin hulle van Botswana na Moria vir ‘n Paasbyeenkoms gereis het, Donderdag van ‘n brug op ‘n...
Limpopo busongeluk: 35 liggame opgespoor
Limpopo busongeluk: 35 liggame opgespoor Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en Interpol se Nasionale Sentrale Buro het bevestig die 45 passasiers wat in die busongeluk in Limpopo dood is en die een oorlewende minderjarige is almal burgers van Botswana. Slegs 34 liggame is teen gister opgespoor. Van die 34 kon slegs nege uitgeken word. Die oorlewende minderjarige,...
Kubaane gee raad aan Limpopo
Kubaane gee raad aan Limpopo Die LUR vir Limpopo Openbare Werke, Paaie en Infrastruktuur, Nkakareng Rakgoale, het die ontplooiing van tien Kubaanse tegniese adviseurs in die provinsie verwelkom. Dit is deel van die inwerkingstelling van die diplomatieke betrekkinge en bilaterale samewerking tussen Suid-Afrika en Kuba oor infrastruktuur. Rakgoale sê Kubaanse tegniese adviseurs sal die volgende...
Cholera in Limpopo aangeteken – Kosmos 94.1
Cholera in Limpopo aangeteken Die gesondheid-department in Limpopo het twee gevalle van cholera in die provinsie bevestig. Beide pasiënte, mans van Zimbabwe van 27- en 43-jaar, het simptome getoon nadat hulle teruggekeer het van feestelikhede en is dadelik opgeneem vir toetse. Cholera is ‘n hoogs-aansteeklike siekte wat iemand binne ure kan laat sterf as dit...
Agt vas vir verkiesingsintimidasie in Limpopo
Agt vas vir verkiesingsintimidasie in Limpopo Agt mense is gearresteer omdat hulle volgens berigte gemeenskapslede gekeer en geïntimideer het by die kieserregistrasielokaal by die Masemola-stamkantoor in Limpopo. Hulle het ook agente van partye gedreig. ʼn Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die verdagtes sal vandag in die hof verskyn: Post navigation Source link
Valke moet onwettige mynbedrywighede in Limpopo ondersoek
Valke moet onwettige mynbedrywighede in Limpopo ondersoek ActionSA in Limpopo het die Valke en die polisie in die provinsie gevra om ondersoek in te stel na die ongebreidelde onwettige mynbou-bedrywighede in Malamulele in Limpopo. Die gemeenskap het ‘n aantal misdaad- en moordsake by die plaaslike polisie aangemeld, maar die party sê die sake neem onverpoosd toe onder hul...
Limpopo het 5 nuwe voëlgriep-uitbrekings
Limpopo het 5 nuwe voëlgriep-uitbrekings Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling in Limpopo het vyf nuwe voëlgriep-uitbrekings op hoenderplase in die Waterberg-distriksmunisipaliteit aangemeld. Drie is in Bela Bela bevestig, een in Modimolle-Mokgoopong en een in Mogalakwena. Die betrokke plase is almal onder kwarantyn geplaas en geen lewendige diere, voëls en eiers mag van die...
More than 20 Venetia mineworkers were killed in a bus accident in Limpopo
More than 20 people were killed in a crash involving a bus and a truck in Musina in Limpopo yesterday evening. The bus, which crashed head-on with the truck and caught fire, was transporting mineworkers to Venetia Mine, a diamond mine owned by De Beers. Department of Transport and Community Safety’s spokesperson, Vongani Chauke, says...
Valke jaag zama-zamas in Limpopo – Kosmos 94.1
Valke jaag zama-zamas in Limpopo Zama-zamas bly ‘n uitdaging in Suid-Afrika. Die Valke sê sy operasies om onwettige myn-netwerke in Limpopo te ontbloot werp vrugte af. Dit volg nadat vyf onwettige mynwerkers in hegtenis geneem is. Die polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die verdagtes tussen 21 en 39 sal in die Mamulele-landdroshof verskyn op aanklagte dat...