Reuse-beleggings in litium, Namibië is begunstigde Twee van Europa se voorste energie-oorgangsbeleggers beplan om 500 miljoen euro, of 10.2 miljard Namibiese dollar, in te samel vir ‘n battery-grondstoffonds, met die doel om beduidende gapings in die streek se voorsieningsketting toe te maak. InnoEnergy, gesteun deur die Europese Unie, en Demeter Investment Managers sê die EBA...
January 1, 2025
Tag: litium
Home
litium
Post
December 18, 2023December 18, 2023Uncategorized
Xinfeng sal ook litium verwerk
Xinfeng sal ook litium verwerk Die Chinese mynmaatskappy Xinfeng Investments gaan 600 miljoen Namibiese dollar belê in die bou van ‘n moderne litiumverwerkingsaanleg wat geskeduleer is om vroeg in 2024 bedrywighede te begin. Volgens plaaslike berigte sê die maatskappy hy verstaan die posisie van die Namibiese regering. Xinfeng het volgens The Brief reeds ‘n omgewingsklaringsertifikaat...