Tag: loep

Home loep
Antimikrobiese weerstand weer onder die loep
Post

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep

Antimikrobiese weerstand weer onder die loep Die landbou-ministerie gaan sy derde agtereenvolgende nasionale vergadering van belanghebbendes oor antimikrobiese weerstand hou, in samewerking met die Friedrich-Loeffler-Instituut. Dit is om die vordering te evalueer van implementerings-aktiwiteite wat verband hou met Namibië se Antimikrobiese Weerstand Nasionale Aksieplan. Die vergadering is geskeduleer vir môre by Avani in Onafhanklikheidslaan. Dr. Theuns...

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep
Post

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep GS1, ‘n plaaslike maatskappy wat strepieskodes verskaf, het saam met die Namibiese beleggingsraad en Team Namibië ‘n ‘ontmoet die koper-geleentheid’ in die hoofstad gehou. Daar is uitdagings vir plaaslike medium- en klein maatskappye om marktoegang te bekom en geleenthede soos die laat toe dat vervaardigers en kopers mekaar...

Brandstofpryse onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Brandstofpryse onder die loep – Kosmos 94.1

Brandstofpryse onder die loep Die brandstofpryse het om middernag gestyg, weens verskeie faktore, soos groot onderverhalings in beide die petrol- en dieselpryse. Die Namibiese dollar het ook teenoor die Amerikaanse dollar verswak. Verder is die Namport-heffing met 2 sent verhoog, van 4,2 tot 4,4, omdat dit jaarliks verhoog word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met...

Vroue, vrede en leierskap onder die loep
Post

Vroue, vrede en leierskap onder die loep

Vroue, vrede en leierskap onder die loep ‘n Hoë-vlak seminar aan die kus ondersoek die rol van vroue in leierskap en vredesprosesse onder die vaandel van die Afrika-unie. Die minister van internasionale betrekkinge, Peya Mushelenga is daar en sê die VN se Resolusie 1325, wat handel oor vroue, leierskap en vrede moet geïmplementeer word. Post...

Nam se nuwe handelsbeleid onder die loep
Post

Nam se nuwe handelsbeleid onder die loep

Nam se nuwe handelsbeleid onder die loep Die handel-ministerie sê die opstel van ‘n nasionale handelsbeleid sal ekonomiese aktiwiteite ‘n hupstoot gee, insluitend uitvoere en toegang tot eksterne markte. Dit kom nadat die kabinet onlangs die konsep nasionale handelsbeleid goedgekeur het, wat daarop gemik is om by te dra tot Namibië se ekonomiese diversifikasie deur...

Reuse-salarisstaat van onderwys onder die loep
Post

Reuse-salarisstaat van onderwys onder die loep

Reuse-salarisstaat van onderwys onder die loep Plaaslike berigte lui dat die onderwysministerie 14 miljard Namibiese dollar van sy totale begroting van 18,4 miljard dollar aan lone sal bestee. Die ministerie het amper 22 persent van die nasionale begroting ontvang. Volgens die uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp is die 5 persent verhoging van staatsamptenare ‘n bydraende faktor...

Strafregstelsel onder die loep in SA, vir geslagsgeweld
Post

Strafregstelsel onder die loep in SA, vir geslagsgeweld

Strafregstelsel onder die loep in SA, vir geslagsgeweld Die buurland se adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering reageer vinnig op die geslagsgeweld- en vrouemoord-epidemie deur robuuste instellings en vaste bewyse voorop te stel. Mashatile het die nasionale konferensie oor die hersiening van die geïntegreerde strafregstelsel toegespreek en sê die regering het wetgewende veranderings ingestel in...

Tieners en selfmoord onder die loep
Post

Tieners en selfmoord onder die loep

Tieners en selfmoord onder die loep Tieners se geestesgesondheid bly ‘n reuse-uitdaging. Die week is die internasionale Teinerselfdood-voorkomingsweek en in Suid-Afrika werk die onderwysdepartement nou saam met sy vennote in die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angs-werkgroep om leerders met ‘n risiko vir depressie en selfdood daarvan bewus. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê oop gesprekke...

Befondsing vir groen-energie in Afrika onder die loep
Post

Befondsing vir groen-energie in Afrika onder die loep

Befondsing vir groen-energie in Afrika onder die loep ‘n Hoë-vlak aanlyn vergadering oor groen-energie-oplossings vir Afrika vind vandag plaas. Dit is deur die VN se ekonomiese kommissie vir Afrika gereël en befondsing vir inklusiewe oplossings sal onder die loep kom. David Jarrett, ‘n kenner in die gebied en die Namibiese verteenwoordiger van RDJ Consulting wat...

Invoere-uitvoere wanbalans onder die loep
Post

Invoere-uitvoere wanbalans onder die loep

Invoere-uitvoere wanbalans onder die loep Die land se handelstekort het skerp gedaal in Desember, vanaf die 4 miljard Namibiese dollar tekort wat in November aangeteken is, na 299 miljoen dollar. Dit is volgens die handelstatstiek van die Namibiese Statistieke-agentskap, wat gewys het dat invoere van veral petroleumprodukte baie hoog was in November en baie laag...