Tag: loep

Home loep
Cholera onder die loep tydens beraad
Post

Cholera onder die loep tydens beraad

Cholera onder die loep tydens beraad ‘n Virtuele beraad rakende die cholera uitbreking in die suidelike en oostelike dele van Afrika is gehou. Die kwessie is ‘n reuse-uitdaging en teen 15 Januarie, was daar meer as 200 000 gevalle en 3 000 sterftes. Die Angolese minister van buitelandse betrekkings Tete Antonio sê die uitbreking is...

Uitvoer van lewende diere per see onder die loep
Post

Uitvoer van lewende diere per see onder die loep

Uitvoer van lewende diere per see onder die loep Die buurland se Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings herhaal sy onwrikbare standpunt teen die uitvoer van lewende diere per see, en beklemtoon die ernstige uitwerking daarvan op dierewelsyn. Die MV Bahijah, wat duisende Australiese skape en beeste vervoer, het vroeër hierdie maand van Australië na die Midde-Ooste...

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep
Post

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep Die parlement bied van vandag tot Vrydag ‘n vergadering van die begrotingskomitee van die Statebond Parlementêre Vereniging se Afrika-streek in Windhoek aan. Die komitee is in beheer van die organisering, fasilitering en formulering van aanbevelings van die vereniging se finansiële beleggings. Lukas Sinimbo Muha, voorsitter...

Geslagsgeweld onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Geslagsgeweld onder die loep – Kosmos 94.1

Geslagsgeweld onder die loep Die Gender-Based Violence, Femicide and Sexual Reproductive Health and Rights-media beraad word vandag in die hoofstad gehou. Die kwessie is ‘n reuse-uitdaging in die land en die media word as ‘n belangrike vennoot in die verspreiding van inligting in die verband geag. Kosmos 94.1 Nuus het met die senior maatskaplike werker...

Skoolvoedingsprogram onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Skoolvoedingsprogram onder die loep – Kosmos 94.1

Skoolvoedingsprogram onder die loep Die skoolvoedingsprogram in Namibië ervaar uitdagings met die lewering van voedselsoorte en skole sukkel ook om hulle eie tuine op te rig. Die program is uiters belangrik omdat ongeveer helfte van die meer as 800 000 skoolgaande kinders in die land staatmaak daarop om ‘n maaltyd ‘n dag te bekom. Die...

Platform vir landbou-data onder die loep
Post

Platform vir landbou-data onder die loep

Platform vir landbou-data onder die loep Die landbou-ministerie bied saam met die voedsel- en landbou-organisasie van die Verenigde Nasies ‘n werkswinkel oor die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap se AIMS data-insameling en data-invoer aan. ‘n Beduidende deel van die werkswinkel, wat tot Vrydag duur, sal daaraan gewy word om te verseker dat lede ‘n omvattende begrip van die...

Regeringsdoelwit-viskwotas onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Regeringsdoelwit-viskwotas onder die loep – Kosmos 94.1

Regeringsdoelwit-viskwotas onder die loep Die voorsitter van die Confederation of Namibian Fishing Association, Matti Amukwa, kritiseer die regering oor die toekenning van regeringsdoelwit-kwotas aan entiteite wat nie regtehouers is nie. Hy het verwys na die opveil van sulke maasbanker-kwotas aan die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Amukwa het by die jaarlikse visserye-industrie...

Intellektuele eiendom onder die loep by Bipa
Post

Intellektuele eiendom onder die loep by Bipa

Intellektuele eiendom onder die loep by Bipa Die sake- en intellektuele eiendomsowerheid, of Bipa, was hierdie week die gasheer van Daren Tang, direkteur-generaal van die Wêreld Intellektuele Eiendomsorganisasie. Tang was op ‘n besoek van twee dae, in reaksie op ‘n uitnodiging wat in 2021 in Genève gemaak is deur die adjunk-premier en minister van internasionale...

Bedryfverbindings onder die loep by arbeid
Post

Bedryfverbindings onder die loep by arbeid

Bedryfverbindings onder die loep by arbeid Die arbeidsministerie, in vennootskap met die Namibiese Statistiek-agentskap en die Internasionale Arbeidsorganisasie, het die 2019 Maatskaplike Rekeningkundige Matrix-model vir Namibië bekendgestel. Die ministerie se woordvoerder, Jeremiah Namalenga, sê dit bied ‘n omvattende raamwerk vir die ontleding van die verbindings tussen verskeie sektore in die ekonomie. Namalenga beklemtoon verder hierdie...

Wapengeweld onder die loep in SA
Post

Wapengeweld onder die loep in SA

Wapengeweld onder die loep in SA GunFree SA beywer hom vir strenger vuurwapenbeheermaatreëls te midde van ‘n ontstellende oplewing in misdaad. Ten spyte van ‘n afname in algehele moorde, is daar steeds byna 7 000 aangemeld tussen Julie en September, met meer as 3 000 waarby vuurwapens betrokke was. Die organisasie se direkteur, Adéle Kirsten,...