Tag: Lof

Home Lof
Namibië verdien lof oor beleid, meen Jeugliga
Post

Namibië verdien lof oor beleid, meen Jeugliga

Namibië verdien lof oor beleid, meen Jeugliga Reaksie word ontvang op aanmerkings van John Endres, die hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge in die buurland wat sê daar is skerp verskille in bestuur en infrastruktuur in Namibië in vergelyking met Suid-Afrika. Hy het Namibië geloof en sê beleidsveranderings in Suid-Afrika is broodnodig. Die Swapo-jeugliga sekretaris,...

Lof vir Namibië deur Instituut vir Rasseverhoudinge
Post

Lof vir Namibië deur Instituut vir Rasseverhoudinge

Lof vir Namibië deur Instituut vir Rasseverhoudinge John Endres, die hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge sê daar is skerp verskille in bestuur en infrastruktuur in Namibië in vergelyking met Suid-Afrika. Endres maak melding van die skoner strate, betroubare watervoorsiening en geen kragonderbrekings. Kosmos 94.1 Nuus het professor Nixon Kariithi, ‘n kenner van Afrika-aangeleenthede en...

Nog lof vir Namibië op Grondwetdag
Post

Nog lof vir Namibië op Grondwetdag

Nog lof vir Namibië op Grondwetdag Dit is vandag Grondwetdag in Namibië en ons Grondwet herdenk sy 34ste jaar. Met die afsterwe van dr. Hage Geingob is die land geloof vir sy nakoming van die Grondwet en die vinnige, vreedsame oordrag van mag na president Nangolo Mbumba. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse politieke...

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek
Post

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek Die Palestynse assistent-minister van Buitelandse Sake vir Multilaterale Betrekkinge, Ammar Hijazi, het sy dank uitgespreek vir Suid-Afrika se regsgeding voor die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland. Die belangrikste hof van die Verenigde Nasies het met sy verhoor begin oor Suid-Afrika se bewering van volksmoord oor...

Novak vol lof vir Griekspoor 
Post

Novak vol lof vir Griekspoor 

Novak vol lof vir Griekspoor  Die wêreld-nommer-een, Novak Djokovic, sê hy is bly hy kon die negende agtereenvolgende keer deurdring na die kwarteindronde van die Paryse Meesterstoernooi. Die Serwiër het die eerste stel verloor teen die wêreld nommer 23, Tallon Griekspoor van Nederland, maar hom uiteindelik 4-6, 7-6, 6-4 verslaan in die ronde van 16. Djokovic, wat sy rekord van ses titels...

Lof vir Hamas vir opstand teen Israel
Post

Lof vir Hamas vir opstand teen Israel

Lof vir Hamas vir opstand teen Israel Die Palestynse Solidariteitsalliansie, het Hamas en die Islamitiese Jihad geloof vir hul opstand teen Israel. Die alliansie noem dit ‘n deurslaggewende oomblik in die voortdurende stryd vir Palestina se bevryding. Hamas se militêre bevelvoerder, Mohammad Deif, het ‘n oproep gedoen vir Palestynse weerstand in verskeie streke. Die alliansie...