Hage sing Swapo se lofliedere in Brussel President Hage Geingob, vergesel deur die internasionale betrekkinge-minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah, en Namibië se ambassadeur in die Europese Unie, dr. Mekondjo Kaapanda-Girnus, het ‘n bilaterale vergadering gehou in Brussel met Jutta Urpilainen, EU-kommissaris vir internasionale vennootskappe. Hy het herhaal dat die regering toegang tot onderwys verhoog het, wat daartoe...
December 17, 2024
Tag: Lofliedere
Home
Lofliedere
Post
October 18, 2023October 18, 2023Uncategorized
Winde sing groen-waterstof se lofliedere
Winde sing groen-waterstof se lofliedere Groen waterstof is nie net op almal se lippe in Namibië nie. Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het die noodsaaklikheid beklemtoon van groen waterstof om Suid-Afrika se energie-aanbod te diversifiseer. Hy het op die tweede Groenwaterstofberaad in Kaapstad gepraat. Die Oos-, Noord- en Wes-Kaap het ingestem om hande...
Post
August 19, 2023August 19, 2023Uncategorized
Lofliedere oor Donkiebaai – Kosmos 94.1
Lofliedere oor Donkiebaai Donkiebaai naby Walvisbaai het weer eens nie internasionale branderplankryers teleurgestel wat van heinde en verre kom het om die hoogste golwe aan te durf nie. ‘n Amerikaanse branderplankryer van Hawaii, Jamie O’Brian verduidelik waarom die Donkiebaai se branders so gesog is… Post navigation Source link