Tag: lok

Home lok
Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit
Post

Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit

Gaza: Dood van hulpwerkers lok steeds reaksie uit Die dood van sewe hulpverlenings-werkers wat Maandag in lugaanvalle in Gaza dood is, word deur Israel se naaste bondgenote veroordeel. Amerikaanse president, Joe Biden, het gesê die sterftes is tragies en Israel doen nie genoeg om burgerlikes te beskerm nie. Britse eerste minister, Rishi Sunak, het aan...

Toerismeraad gaan lugrederye na Namibië lok
Post

Toerismeraad gaan lugrederye na Namibië lok

Toerismeraad gaan lugrederye na Namibië lok Die waarnemende uitvoerende hoof van die Namibië Toerismeraad, Bonnie Mbidzo, sê die belangstelling in die land by internasionale toerisme uitstallings het hulle laat besef dat direkte lugverbindings van uiterste belang is. Hy sê hulle het ‘n besliste en doelbewuste besluit geneem om seker te maak dat hulle lugrederye uitlok...

Kaapse fietstoer, feeste lok duisende
Post

Kaapse fietstoer, feeste lok duisende

Kaapse fietstoer, feeste lok duisende Die Stad Kaapstad sê met die Kaapstadse Fietstoer, die Oopboekfees se jeugfees, die Kaapstadse Karnival en die Kaapstadse Branderplankbyeenkoms, wag ‘n besige maand van feestelikhede op die Moederstad. Die metro se Geleenthede-permitkantoor verwag om permitte uit te reik vir meer as 60 geleenthede. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP...

Cassia Sharpley wil president wees, lok wyd reaksie uit
Post

Cassia Sharpley wil president wees, lok wyd reaksie uit

Cassia Sharpley wil president wees, lok wyd reaksie uit Die aankondiging deur die 2022 Mej. Namibië, Cassia Sharpley, dat sy aan die presidensiële verkiesing wil deelneem, is oral, sover as Angola en Spanje, en regoor sosiale media berig. Die 23-jarige kan natuurlik nie voor sy 35 word, aan die verkiesing deelneem nie. Sy sê op...

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok
Post

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok Namibia Wildlife Resorts het onlangs die ondersteuning wat hy van inwoners ontvang betreur. Terwyl hy goeie syfers van buitelandse burgers en toeriste deurgegee het, blyk dit asof die NWR nie die keuse van Namibiërs is nie. Die maatskappy gaan reeds jare gebuk onder kritiek van...

ALFA-man-kursus lok honderde – Kosmos 94.1
Post

ALFA-man-kursus lok honderde – Kosmos 94.1

ALFA-man-kursus lok honderde Die Wes-Kaapse LUR vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê hulle het 1 585 aansoeke ontvang vir die Chrysalis-akademie se 24 ALFA-man-kursus. Dit is vir jong mans van 18 tot 25-jaar oud. Allen sê die kursus bestaan uit verskillende fases. Hy sê dit sluit opleiding in oor noodhulp, basiese kookkuns, sekerheid, beregtiging...

Reuse-COP28 afvaardiging lok reaksie uit
Post

Reuse-COP28 afvaardiging lok reaksie uit

Reuse-COP28 afvaardiging lok reaksie uit Die herrie is los oor die lys van afgevaardigdes wat Namibië by COP28 in Dubai verteenwoordig. ‘n Totaal van 142 mense is gelys, wat ses familelede van die Geingob-egpaar, sowel as die presidentsvrou se broer Salomon Kalondo van Roots op Stampriet, insluit. Universiteitsleiers, sakelui en meer is almal daar. Die...

Geingob se kommentaar oor onderwys lok hewige reaksie uit
Post

Geingob se kommentaar oor onderwys lok hewige reaksie uit

Geingob se kommentaar oor onderwys lok hewige reaksie uit Reaksie word ontvang op aanmerkings deur president Hage Geingob wat sê dat opvoeding en onderwys die skuld dra vir die hoë werkloosheidsyfers in die land. Geingob het Swapo se lofliedere gesing by die herdenking van Wêreld Kinderdag en sê Swapo het toegang tot onderwys bewerkstellig en...

Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit
Post

Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit

Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit Die Britse eerste minister Rishi Sunak se besluit om David Cameron in ‘n kabinetskommeling as minister van Buitelandse Sake aan te stel is gekritiseer. Die voormalige eerste minister vervang James Cleverly, wat die nuwe minister van Binnelandse Sake word ná die afdanking van Suella Braverman. Die Arbeidersparty...