Tag: lok

Home lok
Brandstigters lok hewige reaksie uit, owerhede trek hulle vas
Post

Brandstigters lok hewige reaksie uit, owerhede trek hulle vas

Brandstigters lok hewige reaksie uit, owerhede trek hulle vas ‘n Video van ‘n minibustaxi op die lughawepad net oos van die hoofstad is wyd versprei op sosiale media en het hewige reaksie uitgelok. In die video klim twee mans uit die voertuig, steek die veld aan die brand en jaag weg. Owerhede is ingelig en...

Namibiese ambassadeurs moet beleggers lok
Post

Namibiese ambassadeurs moet beleggers lok

Namibiese ambassadeurs moet beleggers lok President Hage Geingob doen ‘n beroep op Namibiese ambassadeurs om nie net die land aan potensiële beleggers in die buiteland te verkoop nie, maar ook om dit ten alle koste teen aanvalle te verdedig. Geingob het by die opening van die negende sitting van die sendinghoofde-konferensie in die hoofstad gesê...

Etosha-karnaval wil toeriste lok, land se erfenis vier
Post

Etosha-karnaval wil toeriste lok, land se erfenis vier

Etosha-karnaval wil toeriste lok, land se erfenis vier Namibië se toerisme-ministerie, in samewerking met die Ondonga Tradisionele Owerheid, sal volgende jaar die eerste Etosha-karnaval aanbied. Die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, sê die karnaval het ten doel om toerismeprodukte, aanbiedings en nuwe markte te diversifiseer om meer plaaslike reisigers te lok, en internasionale toeristeaankomste te...

Eswatini se stemmery lok baie kommentaar uit
Post

Eswatini se stemmery lok baie kommentaar uit

Eswatini se stemmery lok baie kommentaar uit Daar is geen geweld tydens Eswatini se algemene verkiesing Saterdag aangemeld nie. Pro-demokratiese aktiviste het weggebly en meen die verkiesing is ‘n mors van tyd. Kiesers moes vir 59 parlementslede, wat ‘n adviserende rol vir koning Mswati III vervul, stem. Mswati is reeds 37 jaar op die land...

Bekostigbare vis lok honderde na skou
Post

Bekostigbare vis lok honderde na skou

Bekostigbare vis lok honderde na skou Honderde Namibiërs stroom na die NovaNam-uitstalling by die Windhoek Skou met die doel om vis in grootmaat te koop, teen wat die meeste beskryf as baie bekostigbare pryse. NovaNam-woordvoerder Robertha Jansen sê omdat NovaNam nie ‘n winkel in sentraal en noordelike Namibië het nie, maak mense gebruik van die...

LP en sy langafstand-huwelike lok reaksie uit – Kosmos 94.1
Post

LP en sy langafstand-huwelike lok reaksie uit – Kosmos 94.1

LP en sy langafstand-huwelike lok reaksie uit Reaksie word ontvang op die PDM LP Hidipo Hamata se beplande mosie oor langafstand-huwelike. Hy wil hê die regering moet dit reguleer omdat dit nadelig is vir gades en kinders. Oud-premier Nahas Angula sê daar is baie probleme in die land maar, Hamata moet ook ‘n kans gegun...