Freddie Mercury se Londense plaashuis is in die mark Freddie Mercury se herehuis in die weste van Londen is in die mark vir byna 727 miljoen Namibiese dollar. Die hoofsanger van Queen het die huis in ‘n stil enklawe in Kensington in 1980 gekoop, en dit beskryf as sy plaashuis in sentraal-Londen. Dit het onder...
November 19, 2024
Tag: Londense
Home
Londense
Post
January 15, 2024January 15, 2024Uncategorized
Poging om Londense Aandelebeurs te ontwrig, gefnuik
Poging om Londense Aandelebeurs te ontwrig, gefnuik Ses mense is gearresteer omdat hulle verdink word dat hulle die Londense Aandelebeurs wou ontwrig deur te keer dat dit vandag open. Volgens berigte wou die groep groot ekonomiese skade aanrig deur met brandblussers vol rooi verf op twee draaideure voor die gebou te klim, en hulle dan...
Post
October 8, 2023October 8, 2023Uncategorized
Londense polisie vermeerder patrollies na Hamas se inval in Israel
Londense polisie vermeerder patrollies na Hamas se inval in Israel Die Metropolitaanse polisie in Londen sê hulle het meer patrollies ingestel nadat hulle berigte ontvang het van mense wat die aanval op Israel deur Hamas vier. Scotland Yard sê in ‘n verklaring hy is bewus van ‘n aantal voorvalle, insluitend dié wat op sosiale media...