Arbeidsministerie loods meganisme vir werk in visserye Namibië se ministerie van arbeid, in samewerking met die Internasionale Arbeidsorganisasie, het die nasionale koördineringsmeganisme van stapel gestuur. Dit sal spesifiek fokus op ordentlike werk binne die Namibiese visserysektor. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die vakbond die National Union of Namibian Workers, het by die bekendstelling gepraat en...
Tag: loods
Regering loods kommunikasieplan – Kosmos 94.1
Regering loods kommunikasieplan Die eerste jaarlikse openbare entiteite kommunikasie- en skakelkonferensie het in Katima Mulilo in die Zambezi-streek plaasgevind. Die konferensie beoog om elke jaar staat-skakelbeamptes op te lei in effektiewe kommunikasie. Inligting-minister Emma Theofelus het by die geleentheid gepraat en sê die regering het ‘n kommunikasieplan van stapel gestuur. ‘n Nood-kommunikasieplan is ook begin...
Lughawensmaatskappy loods Africa Connect-projek – Kosmos 94.1
Lughawensmaatskappy loods Africa Connect-projek Die Africa Connect-projek is deur die Namibië Lughawensmaatskappy geloods. Die doel van die projek is om direkte lugtoegang in en uit Namibië na die res van die wêreld te verhoog, veral via sy internasionale lughawens, met ‘n aanvanklike fokus op die Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Dit is daarop gemik om die...
Nampol loods ondersoeke na 2 gru-verkragtings
Nampol loods ondersoeke na 2 gru-verkragtings Die Namibiese polisie het verskeie verkragtings in sy naweek misdaadverslag aangemeld met twee van jong dogtertjies. Die mag sê hy ondersoek nou ‘n saak waar ‘n pa vermoedelik sy 12-jarige dogter in Cimbebasia vroeër in Februarie verkrag het en haar gedreig het dat hy die video’s wat hy daarvan...
Kaapstad loods teen-TB veldtog – Kosmos 94.1
Kaapstad loods teen-TB veldtog Kaapstad sê Maart is TB-bewustheidsmaand en daarom gaan hy op die bewusmaking van toetsing vir tuberkulose fokus. Vanjaar se tema is Ja, ons kan TB wen, en dit val saam met Wêreld-TB-dag op die 24ste van volgende maand. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê TB is...
NamRA loods kompetisie – Kosmos 94.1
NamRA loods kompetisie Die Namibiese Inkomste-agentskap nooi lede van die publiek om deel te neem aan ‘n openbare kompetisie genaamd NamRA-gesprekke. Dit is ‘n goeie geleentheid vir almal wat hul mening oor doeane en belasting-verwante aangeleenthede wil laat hoor. Lede kan ‘n geskrewe stuk van nie meer as 1 000 woorde nie indien wat ‘n...
Israel loods lugaanvalle op Rafah
Israel loods lugaanvalle op Rafah Israel het verskeie lugaanvalle op Rafah geloods ure nadat premier Benjamin Netanyahu die weermag beveel het om ‘n plan voor te berei om burgerlikes uit die digbevolkte suidelike Gaza-stad te ontruim. ‘n Totaal van 28 mense is dood in die oornag aanvalle sê, die Palestynse ministerie. Netanyahu het Vrydag die...
VSA loods wraakaanvalle in Irak, Sirië
VSA loods wraakaanvalle in Irak, Sirië Die Amerikaanse weermag het lugaanvalle in Irak en Sirië geloods teen meer as 85 teikens wat verband hou met Iran se Revolusionêre Wag en die milisies wat dit steun, in weerwraak vir verlede naweek se aanval in Jordanië wat drie Amerikaanse troepe gedood het. Die aanvalle, wat die gebruik...
Flink loods red passasiers met B2-pad noodlanding
Flink loods red passasiers met B2-pad noodlanding Die vinnige optrede van die loods van ’n ligte vliegtuig wat vir toeriste-vlugte langs die Namibiese kus gebruik word, het daarin geslaag om passasiers te red toe hy ’n noodlanding op die B2-pad tussen Swakopmund en Walvisbaai uitgevoer het. Aanvanklike verslae lui dat die noodlanding sonder enige komplikasies...
Nanso loods onderwystoegang-veldtog in Omaheke
Nanso loods onderwystoegang-veldtog in Omaheke Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het sy Toegang tot Basiese Onderwys-veldtog van stapel gestuur. Die nasionale uitvoerende komitee en die Omaheke-streek uitvoerende komitee, gelei deur die Nanso-president Lucia Ndishishi, het die veldtog in die Omaheke-streek geloods. Deur die veldtog sal Nanso die stand van onderwys in al 14 streke evalueer...