Cassia loods presidensiële veldtog al kan sy nie staan Cassia Sharpley, die 2022 Mej. Namibië, het toe soos beloof haar presidensiële veldtog geloods. Sy het vroeg in Januarie aangekondig sy wil staan vir die pos, maar die 23-jarige kan natuurlik nie voor sy 35 word, aan die verkiesing deelneem nie. Sy sê op haar potgooi...
Tag: loods
NBL loods ‘Take a second’-veldtog
NBL loods ‘Take a second’-veldtog Namibië Brouerye het sy jaarlikse bewusmakingsinisiatief vir verantwoordelike alkohol-verbruik, getitel ‘Take a second’, bekend gestel. Die veldtog spoor mense aan om ‘n bietjie te dink voordat hul drink en om verantwoordelike besluite oor alkoholverbruik te neem. Kosmos 94.1 Nuus het met Surihe Gaomas-Guchu, die Brouerye se bestuurder van korporatiewe sake...
Rusland loods weer hommeltuigaanvalle – Kosmos 94.1
Rusland loods weer hommeltuigaanvalle Rusland het vir die tweede agtereenvolgende nag verskeie golwe van hommeltuigaanvalle op Kiev geloods, wat sy aanvalle op die Oekraïnse hoofstad verskerp het ná ‘n paar weke se pouse, sê die stad se militêre administrasie. Die Oekraïne se lugmag sê dat sy lugverdedigingstelsels 15 van 20 Shahed kamikaze-hommeltuie wat deur Rusland...
VSA loods twee aanvalle op Iranse teikens in Sirië
VSA loods twee aanvalle op Iranse teikens in Sirië Amerika het bevestig hy het twee aanvalle uit selfverdediging uitgevoer op twee fasiliteite in die ooste van Sirië wat deur Iran se Islamic Revolutionary Guard Corps en verwante groepe gebruik word. Die minister van Verdediging, Lloyd Austin, sê die aanval is in reaksie op ʼn reeks...
SA-owerhede loods operasie teen steenkoolmafia
SA-owerhede loods operasie teen steenkoolmafia ‘n Nasionale operasie wat die Suid-Afrikaanse polisie, die Valke en die Inkomstediens insluit, het begin met ‘n steenkoolsindikaat-inhegtenisnemings-operasie in vyf provinsies. Volgens die inkomstediens se woordvoerder, Siphithi Sibeko, sal arrestasies na verwagting in Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Limpopo gemaak word. Die verdagtes se bankrekenings is ook gevries. Sibeko...