Tag: loop

Home loop
Nou loop KZN deur onder woeste reën
Post

Nou loop KZN deur onder woeste reën

Nou loop KZN deur onder woeste reën Die KwaZulu-Natalse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake sê vlak vyf ontwrigtende reëntoestande word tot middernag vandag vanaf eThekwini tot by die suidkus verwag. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing oor swaar reënbuie uitgereik, wat daartoe kan lei dat sommige...

Aanlyn skool-aansoeke loop oop – Kosmos 94.1
Post

Aanlyn skool-aansoeke loop oop – Kosmos 94.1

Aanlyn skool-aansoeke loop oop Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê hy het 59 510 aanlyn aansoeke vir grade 1 en 8 ontvang vir volgende jaar, met die huidige toelatingsvenster wat die halfpadmerk bereik het. Die departement het verlede jaar meer as 125 000 aansoeke ontvang. Die LUR, David Maynier, doen ‘n beroep op ouers wat nog hul...

Statebondspele loop gevaar van kansellasie
Post

Statebondspele loop gevaar van kansellasie

Statebondspele loop gevaar van kansellasie Die 2026-Statebondspele het nóg ‘n groot terugslag beleef nadat die Maleisiese regering ook ‘n aanbod verwerp het om die geleentheid aan te bied. Maleisië is genader nadat die Australiese deelstaat Victoria verlede jaar onttrek het. Maleisië het ook verwys na die koste om dit aan te bied, te midde van...

Alles loop lekker by die LPM
Post

Alles loop lekker by die LPM

Alles loop lekker by die LPM Die operasionele sekretaris van die LPM Dawid Eigub, het met lede van die publiek op Witvlei gepraat. Hy beklemtoon dat Namibiërs weer hulle waardigheid moet terugkry en voeg by, dat daar geen kommer moet wees nie, die LPM is verenig en staan sterk. Sy kommentaar kom na berigte dat...

The Crown loop voor by Bafta-toekennings
Post

The Crown loop voor by Bafta-toekennings

The Crown loop voor by Bafta-toekennings Die laaste seisoen van Netflix se reeks The Crown loop met agt benoemings voor by vanjaar se Bafta TV-toekennings, ten spyte van omstredenheid oor sy uitbeelding van die koninklike familie. Happy Valley en Black Mirror se laaste episode, Demon 79, het albei sewe benoemings ontvang, en Slow Horses, The...

Aussies loop deur onder natuurrampe
Post

Aussies loop deur onder natuurrampe

Aussies loop deur onder natuurrampe Natuurrampe kan die Australiese staat Nieu-Suid-Wallis teen 2060 172,5 miljard Namibiese dollar kos as klimaatsverandering en bevolkingsgroei nie bekamp word nie. Dit is die mening van Nieu-Suid-Wallis se Owerheid vir Heropbou. Die staat het die afgelope jare onder oorstromings, hittegolwe en veldbrande deurgeloop en nou sy heel eerste ramp-bekampingsprogram bekend...

Rafah loop weer deur – Kosmos 94.1
Post

Rafah loop weer deur – Kosmos 94.1

Rafah loop weer deur Israeliese bombardemente van Rafah in die Gaza-strook het ‘n moskee platgevee en huise vernietig. Gaza-gesondheidsowerhede sê dat 97 mense in die laaste 24 uur van Israeliese aanvalle dood en 130 gewond is, maar die meeste slagoffers is steeds onder puin of in gebiede wat redders nie kan bereik nie. Minstens 20...

DRK-gemeenskappe loop deur onder bakleiery
Post

DRK-gemeenskappe loop deur onder bakleiery

DRK-gemeenskappe loop deur onder bakleiery ‘n Verskerpte konflik tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo se weermag en die Tutsi-geleide M23-rebelle, wat na bewering deur Rwanda gesteun word, het voedselvoorrade aan die oostelike stad Goma ontwrig. Dit raak meer as 2 miljoen inwoners en ontheemde mense. Swaar artillerie-bombardemente en grofgeskut het dosyne doodgemaak, en hospitale in...

Windhoek loop deur onder oorstromings
Post

Windhoek loop deur onder oorstromings

Windhoek loop deur onder oorstromings Hewige reënstorms in Windhoek die afgelope twee weke het probleme vir vele inwoners sowel as besighede veroorsaak weens oorstromings. Die groot hoeveelhede water kan nie deur toegegroeide riviere, veral in Eros en Klein Windhoek afgevoer word nie. Dit veroorsaak opdammings en dat paaie, huise en besighede oorstroom word. Ook in...

ANC, Cyril loop deur oor erge beurtkrag
Post

ANC, Cyril loop deur oor erge beurtkrag

ANC, Cyril loop deur oor erge beurtkrag Die Congress of the People sê die huidige hoë fases van beurtkrag in die buurland is nog ‘n bevestiging dat president Cyril Ramaphosa se regering misluk om Eskom se sake behoorlik te bestuur. Cope se waarnemende hoofsekretaris, Erick Mohlapamaswi, sê beurtkrag het onder die ANC se bewind ekonomiese...