Uiters goeie neerslae in die Suide, riviere loop, paaie is gesluit Groot dele van die Suide het volgens berigte uiters goeie reën ontvang met berigte van tot 155mm in die suidwestelike dele van die Namib. Die gebied was uiters droog met die Meteorologiese Diens wat melding gemaak het van die 40 000 hektaar wat naby...
December 15, 2024