Tag: lot

Home lot
Post

Observing traffic rules says a lot about potential prosperity

By Kaushik Basu* New York – The way people navigate traffic can tell us a lot about their respective cultures. Recently, while walking to my office in midtown Manhattan, I stopped at a red light when an elderly woman with a walking stick caught my attention as she cautiously looked both left and right. When...

Post

Namibia still needs to do a lot before promulgating Chemical Weapons Act – Trade Minister – Windhoek Observer

Erasmus Shalihaxwe The Minister of Industrialisation and Trade, Lucia Iipumbu, said even though Namibia has made progress towards the completion of the Chemical Weapons Act, a lot needs to be done to ensure that the country promulgates the law. Iipumbu was speaking during the Integrated Advanced Course and Exercise on Assistance and Protection against Chemical...

Nuwe skooljaar – leerders aan hulle eie lot oorgelaat
Post

Nuwe skooljaar – leerders aan hulle eie lot oorgelaat

Nuwe skooljaar – leerders aan hulle eie lot oorgelaat Die Transformation Alliance is bekommerd oor die Laerskool Baxoxele in Soshanguve, Pretoria, wat al vyf jaar sonder ʼn permanente skoolhoof is. Die organisasie het ingegryp nadat ouers gekla het. Die party sê ‘n brief wat hy in Junie aan die distrik gestuur het, het op niks...

Noa hoor vandag sy lot
Post

Noa hoor vandag sy lot

Noa hoor vandag sy lot Daar word verwag dat landdros Victor Nyazo vandag uitspraak in die Windhoek-streekshof sal lewer in die verkragtingsaak van die leerlingdokter, Dennis Noa. Noa word daarvan beskuldig dat hy ‘n 18-jarige manlike breinbeseerde pasiënt op 11 April verkrag 2021. Hy ontken die klagtes. Plaaslike media het ‘n week gelede berig dat...

Haaie hoop om hulle lot vandag om te swaai
Post

Haaie hoop om hulle lot vandag om te swaai

Haaie hoop om hulle lot vandag om te swaai Die Haaie hoop om weer terug te kom op die wenpad wanneer hulle vanmiddag in Durban die Leeus pak in ‘n Verenigde Rugbykampioenskaps-kragmeting. Die span is op die oomblik heel onder aan die punteleer nadat hulle net een van hulle vorige agt wedstryde kon wen. Die...

Seeis-stropers hoor Vrydag hulle lot
Post

Seeis-stropers hoor Vrydag hulle lot

Seeis-stropers hoor Vrydag hulle lot Die twee stropers wat Maandag in Okahandja op heterdaad betrap is met vyf wildkarkasse sal Vrydag hulle lot hoor. Ashley Eiseb en Hermanus Kharugab het in die hof op Seeis verskyn, na hulle in daardie gebied onwettig gejag het en is skuldig bevind. Die staat sê hy poog nou om...

Brave Warriors hoor binne ure hul lot in Afrika-beker loting
Post

Brave Warriors hoor binne ure hul lot in Afrika-beker loting

Brave Warriors hoor binne ure hul lot in Afrika-beker loting Sokker: Die trekking vir die 2023 Afrikabeker-eindstryd vind vanaand plaas in Abidjan, Ivoorkus, waar Namibie se Brave Warriors hul lot sal leer wanneer hulle terugkeer na die vasteland se top sokkerkompetisie. Namibië bevind hom in Pot 4, saam met Guinee, Angola, Gambië, Tanzanië en Mosambiek,...

Lot van Chinese honde-eienaar op Oshakati in Imalwa se hande
Post

Lot van Chinese honde-eienaar op Oshakati in Imalwa se hande

Lot van Chinese honde-eienaar op Oshakati in Imalwa se hande Plaaslike media berig dat die lot van die Chinese sakevrou Huang Lingyan, wie se honde Sondag ‘n man by Oshakati doodgebyt het, is in die hande van aanklaer-generaal Martha Imalwa. Imalwa wag vir die polisie om sy ondersoek af te handel voor sy kan besluit hoe...

‘We will continue spending a lot of money outside’ – Uirab
Post

‘We will continue spending a lot of money outside’ – Uirab

Fifa normalisation committee (NC) chairman Bisey Uirab says they will continue spending a lot of money outside the country for Namibia’s Brave Warriors home matches. Speaking to Desert Radio recently on the Brave Warriors’ qualification for next year’s Afcon showdown, including the Fifa World Cup qualifying matches, Uirab said the NC will continue injecting funds...

Parlement sloer oor lot van Air Namibia-werknemers – Kosmos 94.1
Post

Parlement sloer oor lot van Air Namibia-werknemers – Kosmos 94.1

Parlement sloer oor lot van Air Namibia-werknemers Die Parlementêre Staande Komitee oor Menslike Hulpbronne en Gemeenskapsontwikkeling het ‘n raadplegende vergadering met voormalige werknemers van Air Namibia gehou. Die vergadering volg ná twee petisies wat ontvang is van ontevrede werknemers van die bankrot nasionale lugdiens. Die voormalige werknemers wil hê die komitee moet belanghebbendes ontbied om...