Kinderbeskermings-mosie deur alle LP-lede verwelkom Die kinderbeskermings-mosie wat deur die parlementslid van die Popular Democratic Movement, Inna Hengari, in die parlement ter tafel gelê is, het dawerende steun van al die lede gekry. Hengari het die mosie ter tafel gelê na aanleiding van gevalle van kindermishandeling in die land. Sy het ‘n beroep op die...
December 28, 2024