Dit blyk asof belangstelling in Lüderitz-eiendom skerp groei Lüderitz ervaar op die oomblik ‘n herlewing in sy eiendomsmark aangedryf deur die onlangse olie-ontdekkings en groen-waterstofprojekte in die gebied. Die dorpsraad se waarnemende hoof uitvoerende beampte, Otto Shipanga het agt beplande eiendomverkope vir besware geadverteer. Twee van die eiendomme, beide industrieel, is vir energie- en brandstof-firmas...
November 17, 2024