China se lugbesoedeling styg eerste keer in 10 jaar Die lugbesoedeling in China het in 2023 die eerste keer in ʼn dekade vererger. Volgens ʼn studie deur ʼn onafhanklike navorsingsorganisasie, Centre for Research on Energy and Clean Air, is 2023 die eerste jaar sedert die aanvang van die land se sogenaamde ‘oorlog teen besoedeling’ in...
December 28, 2024