Tag: lughawe

Home lughawe
Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe
Post

Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe

Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe Die presidensie het aangekondig dat president Cyril Ramaphosa, wat aanvanklik om 10-uur in die hoofstad sou aankom, nou eers om 20-voor-12 by die Hosea Kutako internasionale lughawe sal neerstryk. Dit is nie bekend hoe laat hy in die hoofstad sal wees nie. Ramaphosa sal eers by Staatshuis...

Tshwane keur bedrysfmodel vir Wonderboom Nasionale Lughawe goed
Post

Tshwane keur bedrysfmodel vir Wonderboom Nasionale Lughawe goed

Tshwane keur bedrysfmodel vir Wonderboom Nasionale Lughawe goed Die Stad Tshwane het die nuwe bedryfsmodel vir die Wonderboom Nasionale Lughawe goedgekeur. Burgemeester Cilliers Brink het die stad se afhanklikheid van die deelname van die privaat sektor verduidelik. Volgens hom moet hierdie benadering die doeltreffendheid van die lughawe verbeter en sy volle potensiaal ontsluit. Brink het...

Tweede man vas by lughawe vir versteekte kokaïen
Post

Tweede man vas by lughawe vir versteekte kokaïen

Tweede man vas by lughawe vir versteekte kokaïen Die Namibiese polisie sê ‘n tweede man, ‘n Angolese burger is Saterdag by Hosea Kutako Internasionale Lughawe gearresteer nadat hy 67 pakkies kokaïen op sy liggaam versteek het. Sy eindpunt was Windhoek. Die man, 49 jaar oud, sal vandag in die Katutura-landdroshof verskyn. Die mag sê die...

Sedert Januarie het 6,8m tweerigting passasiers deur Kaapse lughawe beweeg
Post

Sedert Januarie het 6,8m tweerigting passasiers deur Kaapse lughawe beweeg

Sedert Januarie het 6,8m tweerigting passasiers deur Kaapse lughawe beweeg Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die provinsiale regering is vasbeslote om die voortgesette uitbreiding van die toerismesektor moontlik te maak om ekonomiese groei te bevorder en werk te skep. Tussen Januarie en September vanjaar het meer as 6,8 miljoen...

Polisie, doeane slaan toe by lughawe
Post

Polisie, doeane slaan toe by lughawe

Polisie, doeane slaan toe by lughawe ‘n Buitelandse man is by die Hosea Kutako-lughawe deur die polisie en doeane-beamptes aangekeer nadat hy vir ‘n siftingstoets gekies is en blootstelling aan kokaïne opgemerk is. Die man, wat op ‘n vlug uit Addis Abeba in Ethiopië aangeland het, is na die Katutura-hospitaal geneem vir X-straal foto’s, waar...

Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom
Post

Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom

Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom Israeliese magte het grondoperasies in Gaza uitgebrei en nog honderde Hamas-teikens getref. Telefoon- en internetkommunikasie is Sondag gedeeltelik in Gaza herstel ná meer as ‘n dag lange stroomonderbreking wat reddingsoperasies erg geraak het. Inwoners sê Israel sny hulle van die wêreld af om hulle uit te...

Eswatini se polisie-hoof sterf by lughawe
Post

Eswatini se polisie-hoof sterf by lughawe

Eswatini se polisie-hoof sterf by lughawe Die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Fannie Masemola, het medelye betuig met die Koninklike Polisiediens van Eswatini en die familie van Eswatini se nasionale polisiekommissaris William Dlamini. Dlamini het gisteroggend by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg inmekaargestort en gesterf. Dlamini het uit Angola aangekom waar hy...

US$3,8 miljard vir nuwe lughawe by Luanda, open Desember – Kosmos 94.1
Post

US$3,8 miljard vir nuwe lughawe by Luanda, open Desember – Kosmos 94.1

US$3,8 miljard vir nuwe lughawe by Luanda, open Desember Angola se president, João Lourenço, sê die nuwe lughawe in Luanda, die dr. António Agostinho Internasionale Lughawe sal teen Desember 2023 ingehuldig word. Die nuwe lughawe is ongeveer 45 kilometer van die hoofstad en kom teen ‘n koste van 3,8 miljard Amerikaanse dollar. Die lughawe sal...

Vrou verloor haar been op Thaise lughawe – Kosmos 94.1
Post

Vrou verloor haar been op Thaise lughawe – Kosmos 94.1

Vrou verloor haar been op Thaise lughawe Die bestuurders van ʼn lughawe in Thailand ondersoek die oorsaak van ʼn ongeluk waarin ʼn vrou haar been verloor het. Reddingswerkers moes die Thaise vrou se been afsit nadat dit in ʼn bewegende loopvlak vasgevang is op die Don Mueang-lughawe in Bangkok. Die 57-jarige het oor haar tas...