Lughawe-aankomste daal skerp Totale lughawe-aankomste in September was 24,1 persent laer as in Augustus, en ‘n yslike 52.7 persent laer op ‘n jaarbasis. Dit weerspieël ‘n kommerwekkende neiging in Namibië se toerismebedryf, sê High Economic Intelligence in sy nuutste verslag. Die afname was hoofsaaklik weens 18 persent minder binnelandse aankomste en 5 persent minder streeksaankomste,...
December 15, 2024