Lugreisbedryf bespreek uitdagings van gestremdes Namibiërs met gestremdhede ervaar talle uitdagings in die land met veral ‘n gebrek aan infrastruktuur-geriewe om hulle te akkommodeer. Bisey //Uirab, die uitvoerende hoof van die Namibiese Lughawens-maatskappy, het erken dat mense met gestremdhede nie in ag geneem is tydens die bou van Namibiese lughawens nie. Die plaaslike lugredery, FlyNamibia...
December 15, 2024