Daar loop weer ‘n luiperd los! Die Gautengse departement van landbou, landelike ontwikkeling en die omgewing waarsku inwoners oor ‘n luiperd wat ronddwaal in die omgewing van die Roodeplaatdam-natuurreservaat. Bewaringsbeamptes monitor die situasie en beplan om ‘n wildsveearts te betrek om die dier veilig te hervestig. Die luiperd se oorsprong is onbekend en ‘n ondersoek...
November 16, 2024