Rusland voeg ‘internasionale LGBT-beweging’ op lys van terreur Rusland se finansiële waghond het sê hy het wat hy noem die “internasionale LGBT-beweging” by sy lys van terroriste en ekstremiste gevoeg. Die Rosfinmonitoring-waghond het die mag om bankrekeninge van spesifieke entiteite wat op die lys genoem word, te vries, maar het geen persoon of organisasie op...
Tag: lys
OVK-werker wat lys lek, moet sy pos verdedig
OVK-werker wat lys lek, moet sy pos verdedig Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê die amptenaar wat na bewering die kandidatelyste van die ANC en uMkhonto we Sizwe Party laat uitlek het, is versoek om ‘n voorlegging in te dien oor hoekom die persoon se dienskontrak nie beëindig moet word nie. Die lyste is die naweek in...
Hier is die lys van die swakste “Top 10” liedjies van uit die negentigerjare, volgens die lesers van die Rolling Stone musiek tydskrif
Hier is die lys van die swakste “Top 10” liedjies van uit die negentigerjare, volgens die lesers van die Rolling Stone musiek tydskrif – Kosmos 94.1 Hier is die lys van die swakste “Top 10” liedjies van uit die negentigerjare, volgens die lesers van die Rolling Stone musiek tydskrif 10. 4 Non Blondes, ‘What’s Up?’...
Voornemens: Maak eerder ‘n ‘moenie doen lys’
Voornemens: Maak eerder ‘n ‘moenie doen lys’ Dis mos Nuwejaar, so dis ‘n nuwe jy? Reg? Blykbaar nie. Navorsing toon dat 80 persent van Nuwejaarsvoornemens teen Februarie laat vaar word. Kenners meen ons gaan verkeerd te werke. In plaas van om ‘n ‘te doen lys’ te maak, meen hulle ‘n ‘moenie doen lys’ is by...
Nam, SA is nie op Rusland se vriendelike lys nie
Nam, SA is nie op Rusland se vriendelike lys nie Die Russiese eerste minister Mikhail Mishustin het vandag aangekondig Rusland sal ’n vereenvoudigde prosedure skep vir burgers en maatskappye van “vriendelike” lande om daar te belê. Mishustin sê entiteite uit ‘n lys van 25 lande sal toegelaat word om bankrekeninge in Rusland te open en...
Malema wil lys van ongeregistreerde kiesers hê – Kosmos 94.1
Malema wil lys van ongeregistreerde kiesers hê Die EFF-leier Julius Malema dreig om die Onafhanklike Verkiesingskommissie hof toe te neem as die party nie in aanloop tot volgende jaar se algemene verkiesing inligting ontvang oor ongeregistreerde kiesers nie. Malema sê dis noodsaaklik vir die EFF se pogings om ongeregistreerde kiesers te mobiliseer en hulle deelname...
Lys van sensuspersoneel op NSA-webtuiste gepubliseer – Kosmos 94.1
Lys van sensuspersoneel op NSA-webtuiste gepubliseer Die Namibiese Statistieke-agentskap het sy lys van sensuspersoneel gefinaliseer en op sy webtuiste gepubliseer. Die lys kandidate moet weer registreer deur die aanlynvorm in te vul en dan aanmeld by die verskeie persele in die streke op 8 September vir opleiding wat tot 16 September sal duur. Kandidate moet...
Moordenaar Thabo Bester lys string klagtes – Kosmos 94.1
Moordenaar Thabo Bester lys string klagtes Die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste se nasionale kommissaris, Makgothi Thobakgale, sê hy het ‘n lys klagtes van die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester ontvang. Hy het ‘n oorsigbesoek aan die Kgosi Mampuru-gevangenis in Tshwane en die Kroonstad-tronk in die Vrystaat gebring waar Bester en dokter Nandipha Magudumana onderskeidelik aangehou...