Nog ‘n M23-aanval dood burgerlikes Die M23-rebellegroep het die dorp Nyanzale in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo oorgeneem en minstens 15 mense in bomaanvalle doodgemaak. Isaac Kibira, ‘n adjunk van die goewerneur van die nabygeleë dorp Bambo, sê “die slagoffers is doodgemaak deur bomme wat onoordeelkundig deur die M23 afgevuur is”....
November 7, 2024