Gaza gaan vir jare onveilig wees, maan VN Die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestyne waarsku dit sal jare neem om die Gaza-strook weer veilig te maak. Hy sê die Israelse aanvalle het byna 23-miljoen ton se rommel en wapens wat nie ontplof het nie, oral in die enklave agtergelaat. Myn-aksievennote is nou besig met...
Tag: maan
Boeing maan lugrederye om Dreamliners te inspekteer
Boeing maan lugrederye om Dreamliners te inspekteer Boeing het alle lugrederye wat 787 Dreamliners bedryf, aangesê om stuurkajuit-skakelaars na te gaan nadat meer as 50 mense beseer is in ‘n mid-vlug duik deur ‘n Latam Airlines vliegtuig ‘n Stuurkajuit-stoel is ‘n sleutelfokus in die ondersoek na die voorval op die Latyns-Amerikaanse lugredery se vlug. Boeing...
NASA onthul die ontwerp van boodskap wat op pad is na Jupiter se maan Europa
NASA onthul die ontwerp van boodskap wat op pad is na Jupiter se maan Europa Wanneer dit in Oktober gelanseer word, sal die ruimte-agentskap se Europa Clipper-ruimtetuig propvol gelaai wees met ‘n versending wat meer as 2,6 miljoen name bevat wat deur die publiek ingedien is. Na aanleiding van NASA se bekende tradisie om inspirerende...
NWR maan stappers wat rommelstrooi, van roetes afwyk
NWR maan stappers wat rommelstrooi, van roetes afwyk Namibia Wildlife Resorts is uiters bekommerd oor toeriste wat nie by die stapriglyne hou nie, veral op die gewilde Visrivier-canyon staproete. Baie stappers wyk van die roete af en strooi ook rommel. Die organisasie gaan dus ‘n digitale opvoedkundige veldtog vir stappers begin, wat al die moets...
Sapra maan teen ekonomiese uitwerking van brandstofprysverhoging
Sapra maan teen ekonomiese uitwerking van brandstofprysverhoging Die Suid-Afrikaanse Petroleum-kleinhandelaarsvereniging, Sapra, waarsku oor die ekonomiese uitwerking van verhoogde internasionale brandstofpryse. Dit volg nadat brandstofpryse vanoggend in Suid-Afrika gestyg het. Die adjunk-voorsitter van Sapra, Lebo Ramolahloane, beklemtoon moontlike inflasionêre druk en die uitwerking daarvan op verbruikersbesteding en monetêre beleidsbesluite. Ramolahloane sê die styging in brandstofpryse sal...
Minister maan oor vermiste dogtertjie
Minister maan oor vermiste dogtertjie Die minister van Polisie, Bheki Cele, het die gemeenskap van Saldanhabaai aan die Weskus, waar Joslin Smith meer as ‘n week gelede vermis geraak het, verseker die polisie is steeds vasbeslote om die sewejarige op te spoor. Cele het met die familie en Saldanha-inwonders vergader. Hy het ‘n beroep op...
Polisie maan oor vermiste Joslin
Polisie maan oor vermiste Joslin Die Wes-Kaapse polisie waarsku oor vals inligting oor die verdwyning van Joslin Smith in Saldanhabaai. Weens die tydsverloop sedert sy as vermis aangemeld is, het die polisie sy soektog en ondersoek uitgebrei deur verskillende benaderings te volg en gespesialiseerde bronne in te span. ‘n Polisiewoordvoerder, Malcolm Pojie, sê hulle verwelkom...
Ruimtetuig lê op sy voorkant op maan na dramatiese landing
Ruimtetuig lê op sy voorkant op maan na dramatiese landing Die eerste Amerikaanse ruimtetuig op die maan sedert Apollo het waarskynlik voorkant-eerste die grond getref nadat dit met ‘n rots gebots het in ‘n dramatiese landing. Die maatskappy wat Odysseus gebou het sê dit het naby die maan se suidpool geland na ‘n spannende daling...
AfriForum maan oor spioenasie-wetsontwerp – Kosmos 94.1
AfriForum maan oor spioenasie-wetsontwerp AfriForum spreek kommer uit dat die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette deur die ANC gebruik kan word om sy houvas op mag te versterk. Die mening is uitgespreek tydens openbare verhore gehou deur die ad hoc-komitee wat verantwoordelik is vir die verwerking van die wysigingswetsontwerp in Tshwane. Afriforum se woordvoerder oor Gemeenskapsveiligheid,...
Wees geduldig op paaie, maan polisie-verkeershoof
Wees geduldig op paaie, maan polisie-verkeershoof Motorongelukke is die derde grootste oorsaak van sterftes in Namibië, en die Motorvoertuigongelukke Fonds sê 72 persent van ongelukke in 2022 was die gevolg van menslike gedrag. Adjunk Kommisaris Petrus Swartz, die hoof van Nampol se verkeersafdeling, was oor die naweek besig met ‘n projek om ongelukke op die...