Gaza: Biden hoop vir ooreenkoms teen Maandag Die Amerikaanse president Joe Biden sê ʼn nuwe ooreenkoms vir ʼn tydelike skietstilstand tussen Israel en Hamas kan hopelik teen Maandag bereik word. Amerika, Egipte en Katar werk aan ʼn gyselaar-ooreenkoms tussen Israel en Hamas wat daartoe kan lei dat gevegte minstens ses weke lank gestaak word. Die...
Tag: Maandag
Maandag, 26 Februarie wel ‘n vakansiedag
Maandag, 26 Februarie wel ‘n vakansiedag Gerugte wat op sosiale media versprei word dat Maandag, 26 Februarie nie ‘n vakansiedag is nie, is vals. Die inligting-ministerie het vroeër aangekondig dat die staatsbegrafnis van president Hage Geingob op Sondag, 25 Februarie sal plaasvind en dat dit as ‘n openbare vakansiedag verklaar is. Die Maandag daarna is...
Vermeende kripto-kroeks kom weer Maandag voor
Vermeende kripto-kroeks kom weer Maandag voor Die groep beskuldigdes wat op 5 Oktober in verband met ‘n kripto-bedrogspul in die luukse voorstede van Klein Windhoek en Auasblick in hegtenis geneem is, sal weer Maandag in die hof verskyn. Hulle word daarvan verdink dat hulle deel vorm van ‘n sindikaat wat Amerikaners en Europeërs geteiken het...
Mnangagwa word Maandag ingehuldig – Kosmos 94.1
Mnangagwa word Maandag ingehuldig Zimbabwe se verkose president, Emmerson Mnangagwa, sal Maandag vir sy tweede ampstermyn ingesweer word. Monica Mutsvangwa, minister van inligting, het Saterdagaand die aankondiging gemaak. Die inhuldigingseremonie sal by die Nasionale-sportstadion met ‘n kapasiteit van 60 000 in die hoofstad Harare gehou word. Mnangagwa is vir sy tweede en laaste vyfjaartermyn herkies...
Putin & Erdogan vergader Maandag oor graanooreenkoms – Kosmos 94.1
Putin & Erdogan vergader Maandag oor graanooreenkoms Die Russiese president, Vladimir Putin, is Maandag die gasheer vir samesprekings met sy Turkse eweknie, Recep Tayyip Erdogan. Die aankondiging deur die Kremlin volg net meer as ses weke ná Moskou ‘n ooreenkoms verbreek het wat Ankara en die Verenigde Nasies onderhandel het. Dit het Oekraïnse graan toegelaat...
Nguema word Maandag as tussentydse president in Gaboen ingesweer – Kosmos 94.1
Nguema word Maandag as tussentydse president in Gaboen ingesweer Die leier van ‘n staatsgreep wat Gaboen se president Ali Bongo vandeesweek omvergewerp het, sê hy wil vermy om verkiesings te hou om te verhoed dat hy foute wat in die verlede gemaak is, herhaal. Druk neem om op die junta toe om demokrasie in die...