Tag: maande

Home maande
As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?
Post

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande? Die Namibiese Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle kiesers vanjaar ‘n nuwe kieserskaart moet kry. Die registrasie-proses is uitgesit van 3 Junie tot 1 Augustus vanjaar. Maar, Namibiërs kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie… Kosmos...

Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande
Post

Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande

Reënval sal effe verbeter in volgende drie maande Die Namibiese Meteorologiese Diens berig dat die Kunenestreek die afgelope drie maande die enigste streek is wat bo normale reënval ontvang het. El Niño-toestande het begin verswak, maar sal voortgaan om die globale klimaat in die komende maande te beïnvloed. Die voorspelling vir Maart tot Mei dui...

Maande later spoel haar beursie weer uit
Post

Maande later spoel haar beursie weer uit

Maande later spoel haar beursie weer uit Verbeel jou jy verloor jou beursie in die see, en maande later spoel dit weer uit! Maroela Media berig dis presies wat met Marcie Callawaert van ‘n afgeleë eiland naby Tofino, Brits-Kolombië aan die weskus van Kanada, gebeur het. Sy het met haar honde op die strand gaan...

SA ‘gaan rowwe paar maande ervaar’
Post

SA ‘gaan rowwe paar maande ervaar’

SA ‘gaan rowwe paar maande ervaar’ Die aankondiging van Suid-Afrika se verkiesingsdatum het politieke partye aan die skarrel. President Cyril Ramaphosa het amptelik aangekondig dat die algemene verkiesing op 29 Mei sal plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Andre Duvenhage, ‘n politieke ontleder in Suid-Afrika, gesels wat sê dat daar ‘n moeilike paar maande...

SA moordsyfer styg na 7 710 in drie maande
Post

SA moordsyfer styg na 7 710 in drie maande

SA moordsyfer styg na 7 710 in drie maande Suid-Afrika se polisie-minister, Bheki Cele, het in sy jongste kwartaallikse misdaadstatistiek aangekondig die moordsyfer het van Oktober tot Desember verlede jaar met 2,1-persent gestyg. Dit is 155 meer as die vorige kwartaal en bring die aantal moorde in dié drie maande op 7 710 te staan....

Amper 5 000 werksverliese in 9 maande
Post

Amper 5 000 werksverliese in 9 maande

Amper 5 000 werksverliese in 9 maande Die arbeidsministerie het gedurende die drie kwartale van die 2023-2024 finansiële jaar ‘n totaal van 4 844 werksverliese aangeteken, wat 311 werkgewers geraak het, oor verskeie sektore heen. Die verliese geld net vir aangemelde afleggings. Daar was volgens die ministerie wesenlike uitdagings in die mark verlede jaar en...

Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood
Post

Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood

Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood ‘n 27-jarige Angolese man word van die moord van sy eks-meisie se drie-maande oue babaseuntjie beskuldig na hy haar en die kind met ‘n mes by die Ontunda-nedersetting in die Oshikoto-streek aangeval het. Die polisie sê die verdagte het die meisie en haar kind na haar...

Kredietverlening sal gedemp bly vir eerste ses maande van ’24
Post

Kredietverlening sal gedemp bly vir eerste ses maande van ’24

Kredietverlening sal gedemp bly vir eerste ses maande van ’24 Die groei in kredietverlening in die Namibiese privaatsektor het in November voortgesette swakheid getoon. Volgens IJG Sekuriteite kan die gedempte vraag na krediet gekoppel word aan die verhoogde repokoers van 7,75 persent en die prima koers van 11,5 persent. Inflasie gaan voort om die repokoers...

Man, 22, vermoor baba, 20 maande
Post

Man, 22, vermoor baba, 20 maande

Man, 22, vermoor baba, 20 maande Die Namibiese polisie het ‘n gru-voorval in die Omireko-nedersetting in Omakange naby Opuwo in Kunene aangemeld. Die mag sê ‘n 22 jarige man het by die nedersetting aangekom en sy meisie se seuntjie, 20 maande oud, by die ander kinders weggevat en hom verwurg, op die nek gebyt, en...

Bitcoin-prys styg tot hoogste in 19 maande
Post

Bitcoin-prys styg tot hoogste in 19 maande

Bitcoin-prys styg tot hoogste in 19 maande Bitcoin het ‘n afwaartse neiging in globale markte afgeskud en tot sy hoogste prys in meer as 19 maande gestyg, wat ‘n teken is van sy ontkoppeling van ander bates. Die prys het Maandag met 5,8 persent gestyg tot 42 000 Amerikaanse dollar en het vanmiddag net bo...