VSA werkskepping vertoon baie goed in Maart Amerikaanse indiensneming het volgens regeringsdata verlede maand baie meer gestyg as wat verwag is. Dit hou die druk vol op die Federale Reserwebank terwyl hy besluit oor wanneer om rentekoerse te begin verlaag. Die wêreld se grootste ekonomie het in Maart 303 000 werksgeleenthede bygevoeg, meer as die...
Tag: Maart
Loonopgawes moet teen einde Maart ingedien word
Loonopgawes moet teen einde Maart ingedien word Die Namibiese Landbou-unie herinner werkgewers daaraan dat hulle jaarlikse werknemer vergoedingsfonds-loonopawes teen 31 Maart by die Maatskaplike Voorsorgkommissie ingedien moet word. Dit is vir die 2024/25 finansiële jaar. Dit is dekking vir beserings aan diens en is verpligtend vir werknemers met ’n jaarlikse salaris van 81 300 Namibiese...
Bipa herinner oor kwytskelding wat 31 Maart eindig
Bipa herinner oor kwytskelding wat 31 Maart eindig Die Sake- en Intellektuele Eiendomsowerheid het verlede jaar die skrapping van die jaarlikse belastingboete aangekondig. Die boete-kwytskelding is geldig tot 31 Maart. Die 100%-boete-kwytskeldingsprogram is slegs van toepassing indien sake-entiteite hul jaarlikse hoofbedrae ten volle betaal het. Ockert Jansen, die woordvoerder van owerheid, wil graag die publiek...
Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart
Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart Die jaarlikse staatsrede sal volgens ‘n program van die Nasionale Vergadering môre op 14 Maart deur president Nangolo Mbumba gelewer word. Die aankondiging is nog nie deur die Presidensie gedoen nie maar, dit is op die parlement se program wat op 28 Februarie hersien is. Post...
Studentpermitte kan nog tot 8 Maart bekom word
Studentpermitte kan nog tot 8 Maart bekom word Die binnelandse sake-ministerie het aangekondig dat die sperdatum studiepermit-aansoeke deur buitelandse studente tot 8 Maart 2024 verleng is. Dit bied die studente nog ‘n geleentheid om te verseker dat alle nodige papierwerk voltooi word. Margaret Kalo, die ministerie se hoof skakelbeampte, het ‘n opdatering gegee en studente...
Sensus-uitslae op 13 Maart bekend
Sensus-uitslae op 13 Maart bekend Die Nambiese Statistieke-agentskap sal op Woensdag, 13 Maart die sensus-uitslae bekend maak. Die afwagting is groot omdat die sensus met twee jaar vertraag was en data oor werkloosheid, behuising, watervoorsiening en meer, is uiters belangrik vir ontwikkelingsplanne. Die sesde Nasionale Ontwikkelingsplan word tans geformuleer met konsultasies in al die streke...
Maart brandstofprys môre bepaal – Kosmos 94.1
Maart brandstofprys môre bepaal Kenners meen die brandstofprys vir Maart, wat volgende week Woensdag in werking tree, eers bespreek kan word na die begroting. Daar word verwag dat daar aanpassings in die heffings kan wees. Kosmos 94.1Nuus het met Abednego Ekandjo, petroleumekonoom by die ministerie gesels wat geen kommentaar daaroor wou lewer nie maar wel...
Posbank staak einde Maart betalings van toelaes
Posbank staak einde Maart betalings van toelaes Die Posbank gaan einde volgende maand kontantuitbetalingspunte vir maatskaplike toelaes by die Poskantoor staak. Hy faseer punte uit wat diens verskaf aan minder as 50 begunstigdes. Ontvangers kan nou onttrek via die Nasionale Betaalstelselkanale soos kitsbanke en kleinhandelaars soos Shoprite. Die Poskantoor sal steeds kontantlose dienste aanbied. Die...
Brandstofprys-skok word in SA verwag in Maart
Brandstofprys-skok word in SA verwag in Maart Syfers van die Sentrale Energiefonds toon Suid-Afrikaners moet gereedmaak vir ‘n brandstofprysskok volgende maand. Weens hoër internasionale oliepryse sal die prys van 95- en 93-oktaan petrol na verwagting met meer as een-rand-30-sent per liter styg. Die prys van diesel sal na verwagting met tussen een-rand-40- en een-rand-60-sent per...
Amupanda moet in Maart aanpassings aan rooilyn-eis indien
Amupanda moet in Maart aanpassings aan rooilyn-eis indien Met opposisie vir die aanpassing van sy rooilynsaak, het Job Amupanda uitdagings in die hoërhof beleef met al vyf respondente wat dit teenstaan. Hy wil aanpassings aan sy oorspronklike eis, om die veterinêre kordonheining te verwyder omdat dit diskrimineer, maak alhoewel dit nog nie bekend is presies...