Begroting moet maatskaplike uitdagings aanspreek Alle oë is môre op die finansminister Ipumbu Shiimi wanneer hy die nasionale begroting ter tafel lê. Die kenner in bestuur en goeie regering dr. Marius Kudumo sê die klem moet lê op maatskaplike kwessies, armoede moet aangespreek word en dienslewering moet verbeter. Post navigation Source link
Tag: maatskaplike
Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae
Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae Die buurland se minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu het al die graad 12-leerders wat maatskaplike toelae en dienste ontvang en die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen geslaag het, gelukgewens. Van die 897 775 leerders wat die eksamen afgelê het, was 543 786 ontvangers van maatskaplike...
Kaapstad roer met maatskaplike behuising
Kaapstad roer met maatskaplike behuising Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê hulle gaan grond beskikbaar stel vir die grootste ontwikkeling ooit van maatskaplike behuising in die middestad. Hy sê die perseel langs die Pickwick-pad in Soutrivier is die grootste stuk grond wat onder die burgemeester se prioriteitsprogram vrygestel word. Hill-Lewis sê dit sal...
Maatskaplike dekking in Afrika vertoon uiters swak
Maatskaplike dekking in Afrika vertoon uiters swak Maatskaplike toelae bly in die nuus. Die toelaag vir kwesbare kinders is onlangs verhoog en so ook die pensioenbetalings. Die regering sing gereeld sy eie lofliedere vir sy dekking van kwesbares in die land omdat dit elke jaar uitbrei maar, kenners meen dis eenvoudig armoede wat toeneem. Meer...
Ombud sê maatskaplike behoeftes moet aandag in begroting ontvang – Kosmos 94.1
Ombud sê maatskaplike behoeftes moet aandag in begroting ontvang Die Namibiese ombudsman Basilius Dyakugha sê hy ondersteun die inisiatief om ‘n oorsig van die begrotingsbesteding in streke te doen, maar meer aandag moet aan maatskaplike kwessies gegee word. Die minister van finansies Ipumbu Shiimi gaan saam met die Nasionale Beplanningskommissie ‘n omvattende oorsig van die...
Stromingsprogram vir maatskaplike dienste vandag in SA bekend – Kosmos 94.1
Stromingsprogram vir maatskaplike dienste vandag in SA bekend Die Suid-Afrikaanse minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu, sal vandag die Over The Top-platform bekend stel om toegang tot maatskaplike ontwikkelingsprogramme te verbeter. Die platform sal stromingsdienste via die internet regstreeks aan kykers bied. Dit sal as ‘n geloofwaardige bron van inligting vir die publiek, amptenare en...
Werwing van SA maatskaplike werkers gaan R9 miljard kos – Kosmos 94.1
Werwing van SA maatskaplike werkers gaan R9 miljard kos Die werwing van meer opgeleide professionele maatskaplike werkers sal die Suid-Afrikaanse regering waarskynlik nege miljard Suid-Afrikaanse rand kos. Die departement van maatskaplike ontwikkeling beoog om teen 2030 sowat 55 000 maatskaplike werkers in diens te hê. Minister Lindiwe Zulu het onthul die regering het die afgelope...
DA vra vir hoër maatskaplike toelaes vir kinders – Kosmos 94.1
DA vra vir hoër maatskaplike toelaes vir kinders Die DA doen ‘n beroep op die departement van maatskaplike ontwikkeling om korrupsie te besnoei en maatskaplike toelaes vir kinders te verhoog. Miljoene kinders uit benadeelde agtergronde ly omdat hul ouers of voogde nie kan bekostig om hulle te voorsien van ‘n gebalanseerde dieet en basiese noodsaaklike...