Chinese maatskappy hou Tsumeb smelter se baas, werkers Die Chinese mynreus, Sinomine Resource Group, het hom daartoe verbind om besturende direkteur Zebra Kasete en alle personeel by die Tsumeb-smelter te behou. ‘n Filiaal van die groep finaliseer tans die verkryging van die Dundee Precious Metals Tsumeb Smelter vir 930 miljoen Namibiese dollar in ‘n kontanttransaksie....
Tag: maatskappy
Ontbind Zambezi-waterfront maatskappy, sê ombud
Ontbind Zambezi-waterfront maatskappy, sê ombud Die Namibiese ombud, Basilius Dyakugha het aanbeveel dat die Zambezi Waterfront Toerismepark maatskappy ontbind moet word en die fondse oorgedra word na die vakopledigingsentrum in die streek. Die streeskgoewerneur Lawrence Sampofu het in 2022 die ombud gevra om ondersoek in te stel na die misbruik van fondse by die maatskappy....
Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium
Israeliese maatskappy kry die groen lig om jou beesvleis “steaks” te kweek in ‘n laboratorium ’n Israeliese maatskappy het die groen lig ontvang van gesondheidsamptenare om die wêreld se eerste “steaks” wat van gekweekte beesvleis-selle gemaak word te verkoop. Die stap volg op goedkeuring van laboratorium-gekweekte hoender in die VSA verlede jaar. Aleph Farms, van...
Australiese maatskappy kry uraan-mynlisensie – Kosmos 94.1
Australiese maatskappy kry uraan-mynlisensie Bannerman Energy sê hy het die mynlisensie vir sy vlagskip Etango-uraanprojek in die Erongo-streek, sowat 30 kilometer suid-oos van Swakopmund, ontvang. Die Australiese uraan-ontwikkeling maatskappy sê in ‘n verklaring dit het hom in staat gestel om onmiddellik twee sleutelkontrakte met ‘n gesamentlike waarde van 36,8 miljoen Namibiese dollar toe te ken....
Eskom-baas praat oor maatskappy se herstel
Eskom-baas praat oor maatskappy se herstel Eskom sê sy raad werk hard om finansiële en operasionele te herstel, met verbeterde aanlegprestasie en gevolgebestuur vir korrupsie. Die kragvoorsiener het aan die parlementêre portefeuljekomitee vir Openbare Ondernemings verslag gedoen. Eskom het in die boekjaar wat in Maart vanjaar geëindig het ʼn rekordverlies van byna 24 miljard Suid-Afrikaanse...
Moles in maatskappy wat Botswana diamant-ooreenkoms moet onderteken – Kosmos 94.1
Moles in maatskappy wat Botswana diamant-ooreenkoms moet onderteken Diamantverwerker en -handelaar HB Antwerpen sê hy het een van sy drie medestigters uit die bestuur verwyder ná verskille oor strategie, ‘n ontwikkeling wat kom te midde van ‘n hangende verkoopsooreenkoms met Botswana. Oded Mansori sê hy gaan sy twee vennote hof toe neem oor sy verwydering. Die regering van Botswana,...
RCC-werkers sat, maar maatskappy struikel – Kosmos 94.1
RCC-werkers sat, maar maatskappy struikel Werkers by die Padkontrakteursmaatskappy sê hulle is uiters ongelukkig oor hulle werkstoestande. Hulle voer aan hulle het in sewe jaar nie ‘n verhoging ontvang nie en voeg by hulle jaarlikse verlof is na 12 dae verminder, sonder enige onderhandelings en betrokkenheid van die vakbond vir openbare werkers, Napwu. Die maatskappy is...
Menzies ondermyn regbank, maatskappy moet waai! – Kosmos 94.1
Menzies ondermyn regbank, maatskappy moet waai! Die raadsvoorsitter van die Namibiese Lughawensmaatskappy, dr. Leake Hangala, beskryf die gedrag van die vraghanteringsmaatskappy Menzies Aviation as pure arrogansie. Dit volg nadat hulle deur die lughawensmaatskappy by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgesit is. Menzies het hulle weer tot die Windhoekse hoërhof gewend en ‘n dringende aansoek Saterdag...