Tag: maatskappye

Home maatskappye
Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep
Post

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep

Marktoegang vir Namibiese maatskappye onder die loep GS1, ‘n plaaslike maatskappy wat strepieskodes verskaf, het saam met die Namibiese beleggingsraad en Team Namibië ‘n ‘ontmoet die koper-geleentheid’ in die hoofstad gehou. Daar is uitdagings vir plaaslike medium- en klein maatskappye om marktoegang te bekom en geleenthede soos die laat toe dat vervaardigers en kopers mekaar...

Vuilste maatskappye in Afrika bekend
Post

Vuilste maatskappye in Afrika bekend

Vuilste maatskappye in Afrika bekend Greenpeace Africa sal dié week sy jongste verslag vrystel met die titel Major Air Polluters in Africa Unmasked. Lugbesoedeling het in 2019 na vore gekom as die tweede belangrikste oorsaak van sterftes op die vasteland. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie asem nege uit elke tien mense tans lug in wat sy riglyne...

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae
Post

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae Die uitslae van die 2023-sensus word met groot opgewondenheid ingewag. Die Namibiese Statistieke-agentskap maak Woensdag die voorlopige uitslae bekend maar, dr. Isak Neema, die bestuurder van die sensus het in aanloop hiervan, eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gesels en gesê daar is verskeie maatskappye wat in afwagting wag vir...

Westerse maatskappye sukkel met boikotte oor Gaza
Post

Westerse maatskappye sukkel met boikotte oor Gaza

Westerse maatskappye sukkel met boikotte oor Gaza McDonald’s Maleisië het ‘n beweging wat boikotte teen Israel bevorder, gedagvaar vir wat hy as vals en lasterlike stellings beskryf, en eis skadevergoeding van 1,31 miljoen Amerikaanse dollar. Maleisië, ‘n oorwegende Moslem-land, is ‘n getroue ondersteuner van die Palestyne, en sommige Westerse kitskoshandelsmerke in die land, soos in...

Maatskappye wantrou Jan Taks oor korrupsie
Post

Maatskappye wantrou Jan Taks oor korrupsie

Maatskappye wantrou Jan Taks oor korrupsie Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê korporatiewe belastingbetalers koester wantroue teenoor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens weens waargenome regeringskorrupsie. Outa het ‘n sake-opname gedoen en openbare insette op sosiale media versoek, wat oorweldigende kritiek onthul het oor die SAID as ‘n inkomste-invorderaar vir ‘n regering wat deur korrupsie ontsier word. Deelnemers het...

Groot maatskappye stop advertensies op X
Post

Groot maatskappye stop advertensies op X

Groot maatskappye stop advertensies op X Apple sal al sy advertensies op X, voorheen Twitter, onderbreek twee dae nadat eienaar Elon Musk sy entoesiastiese ooreenkoms met ‘n antisemitiese plasing getwiet het. ’n Stortvloed van ander groot tegnologie- en mediamaatskappye, van IBM tot Disney, het soortgelyke aankondigings gemaak. Die miljardêr uitvoerende hoof van Tesla en SpaceX...

Regering, maatskappye gaan saamwerk om beurtkrag te stop
Post

Regering, maatskappye gaan saamwerk om beurtkrag te stop

Regering, maatskappye gaan saamwerk om beurtkrag te stop Die regering en verskeie uitvoerende hoofde in Suid-Afrika het beloof om saam te werk om beurtkrag teen 2024 te beëindig. Dit is op die Johannesburgse mynbou-indaba onthul. Die tweedaagse geleentheid het verskeie rolspelers in die mynbedryf byeengebring om onder meer ontwikkelings in die mynbousektor en die kragkrisis...

Open Secrets-verslag ontbloot korrupte maatskappye – Kosmos 94.1
Post

Open Secrets-verslag ontbloot korrupte maatskappye – Kosmos 94.1

Open Secrets-verslag ontbloot korrupte maatskappye Die burgerregte-organisasie, Open Secrets, het ‘n verslag vrygestel waarin maatskappye ontbloot is wat na bewering ‘n groot rol gespeel het in die wanbestuur en wanfunksionering van staatsinstellings wêreldwyd. Die verslag getiteld The Corporations and Economic Crime, ontbloot die rol wat konsultasie-firmas soos McKinsey, Bain en die Boston Consulting Group glo...