Tag: Macron

Home Macron
Franse verstom oor Macron se boks-mannewales
Post

Franse verstom oor Macron se boks-mannewales

Franse verstom oor Macron se boks-mannewales Foto’s van die Franse president Emmanuel Macron wat ‘n slaansak bykom, het die Franse vermaak, verstom én op sommige plekke, selfs konsternasie veroorsaak. Die swart-en-wit foto’s op Instagram wys hoe Macron oefen in ‘n styfpassende donker T-hemp en bokshandskoene. Op een foto kners die president op sy tande en...

Macron moedig Franse aan om te oefen
Post

Macron moedig Franse aan om te oefen

Macron moedig Franse aan om te oefen President Emmanuel Macron moedig die Franse aan om elke dag te begin oefen terwyl Parys voorberei om die Olimpiese en Paralimpiese Spele aan te bied. Hy het ʼn videosnit van homself geplaas op X, voorheen Twitter. In ʼn T-hemp, bokshandskoene oor sy skouer en met ʼn slaansak in...

Macron moedig Israel aan oor wapenstilstand
Post

Macron moedig Israel aan oor wapenstilstand

Macron moedig Israel aan oor wapenstilstand President Emmanuel Macron van Frankryk en Benjamin Netanyahu het vroeër ‘n telefoongesprek gehad. Macron het na wat berig word die Israelse premier aangemoedig om ‘n blywende wapenstilstand met Hamas te bewerkstellig, met die hulp van alle streeks- en internasionale vennote. Hy sê Frankryk sal ook in die dae wat...

Macron bekommerd oor Rusland, Noord-Korea
Post

Macron bekommerd oor Rusland, Noord-Korea

Macron bekommerd oor Rusland, Noord-Korea Die Franse president, Emmanuel Macron, het diep kommer uitgespreek teenoor die Chinese leier, Xi Jinping, oor militêre samewerking tussen Rusland en Noord-Korea. Macron en Xi het telefonies gepraat voor die Franse minister van Buitelandse Sake, Catherine Colonna, se besoek aan China. Rusland het ‘n uitgeworpene in die Weste geword nadat...

Macron bied N$20 miljard vir navorsing oor smeltende pool-ys
Post

Macron bied N$20 miljard vir navorsing oor smeltende pool-ys

Macron bied N$20 miljard vir navorsing oor smeltende pool-ys Die Franse president, Emmanuel Macron, het hom verbind tot die besteding van meer as 20 miljard Namibiese dollar aan navorsing van nou tot 2030, te midde van kommer oor smeltende pool-ys en gletsers. Die lot van die aarde se poolstreke en gletsers het volgens berigte groot...

No sign of departing French envoy after Macron announces Niger retreat
Post

No sign of departing French envoy after Macron announces Niger retreat

Reuters reports that two days after French President Emmanuel Macron announced that his envoy in Niger would return within several hours after deciding to withdraw his troops from the country, the whereabouts of Ambassador Sylvain Itte are unclear. In a sudden about turn on Sunday, Macron said France’s 1,500 counter-terrorism troops would finally withdraw from...

Macron – Namibia Daily News
Post

Macron – Namibia Daily News

PARIS, Sept. 25 — French President Emmanuel Macron said on Sunday evening that France would withdraw its troops deployed in Niger by the end of 2023.Speaking in a televised interview, Macron said that the 1,500 French soldiers deployed in Niger to fight against terrorism in the Sahel region would “return in an orderly manner” by...

Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1
Post

Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1

Macron skop vas teen Niger se militêre leiers Die Franse president, Emmanuel Macron, sê die land se ambassadeur in Niger, Sylvain Itte, sal Niamey nie verlaat nie, ondanks ‘n spertyd om binne 48 uur te vertrek. Die ultimatum is gestel nadat Itte geweier het om die militêre leiers te ontmoet wat President Mohamed Bazoum verlede...

Macron insists French ambassador will stay in Niger, despite pressure from junta to leave
Post

Macron insists French ambassador will stay in Niger, despite pressure from junta to leave

France’s ambassador to Niger will stay in the country despite pressure to leave from leaders of a recent coup, President Emmanuel Macron said in a speech to diplomats on Monday. Reuters reports that Macron also reiterated France’s support to Niger’s ousted president Mohamed Bazoum, whose decision not to resign Macron called courageous. “I think our...