Tag: Makgoba

Home Makgoba
Aartsbiskop Makgoba doen skietstilstand-beroep op Israel, Hamas
Post

Aartsbiskop Makgoba doen skietstilstand-beroep op Israel, Hamas

Aartsbiskop Makgoba doen skietstilstand-beroep op Israel, Hamas Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Thabo Makgoba, doen ‘n beroep vir ‘n onmiddellike skietstaking in Gaza. Makgoba het die Paasdiens in St George’s katedraal gelei. Volgens die Palestynse gesondheidsdepartement het minstens 82 mense oor ‘n 24-uur tydperk in Gaza gesterf,...

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba
Post

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Thabo Makgoba, sê kiesers staan voor die belangrikste besluit wat hulle dié jaar gaan neem. Makgoba het by die Paasdiens in die St Georges-katedraal gepraat. Hy beklemtoon die verkiesing in Mei is nie...