Kamwi gesels oor malaria-risiko in VSA, Europa, Engeland Met klimaatsverandering en verlengde nat somers in Europa, Engeland en selfs deelstate in die VSA soos Florida, is daar meer muskiete en dus, die verhoogde risiko vir malaria en ander tropiese siektes. Die VSA het in vir die eerste keer in dekades sewe gevalle van malaria aangemeld,...
November 8, 2024