Malawi kondig ramptoestand af met droogte Malawi het dringend meer as 200 miljoen Amerikaanse dollar se humanitêre hulp nodig. Dit is volgens president Lazarus Chakwera wat ‘n ramptoestand in die meeste van die land se provinsies, 23 uit 28, oor droogte verklaar het. Hy sê 2 miljoen landelike huishoudings is deur die El Nino-geïnduseerde droogte...
Tag: Malawi
All Africa Music Awards (AFRIMA), President speaks on fostering collaboration within African music community as BridgeAfric launches in Malawi
In continuation of promoting and showcasing African artistes, providing them with platforms to reach a global audience beyond their home countries, the President/Executive Producer, All Africa Music Awards, AFRIMA (www.AFRIMA.org), Mike Dada, would be sharing his thought at the BridgeAfric’s Southern Africa launch in Malawi on March 23, 2024. BridgeAfric is a revolutionary initiative aimed...
The Malawi WhatsApp group that saved women trafficked to Oman
BBC Africa Eye investigates how a WhatsApp group helped save more than 50 Malawian women trafficked to Oman to work in slave-like conditions. Warning: Some people may find details in this story distressing. A 32-year-old woman breaks down in tears as she relives the abuse she experienced when, hoping for a better life, she found...
Malawi: Chakwera Hold Security Talks With 3 SADC Leaders in Namibia
President Dr. Lazarus McCarthy Chakwera on Sunday held regional security and peace talks with some of his counterparts in the Sadc region in Windoek, Namibia on the sidelines of activities for the late Namibian president Hage Gottfried. President Dr Chakwera held the talks with President Cyril Ramaphosa of South Africa; President Felix Tshisekedi of the...
Landbou-ministerie se studietoer na Malawi ‘n reuse-sukses
Landbou-ministerie se studietoer na Malawi ‘n reuse-sukses ‘n Afvaardiging van 31 landbouvoorligtingspersoneel en bestuur van die landbou, water en grondhervorming-ministerie het onlangs ‘n studie-toer na Malawi onderneem. Die toer was ‘n samewerkende inisiatief gelei deur die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies se kantore in Namibië en Malawi. Die primêre doelwit van die sending...
MAWLR delegation explores agricultural best practices in Malawi – 99FM
In a collaborative initiative led by the Food and Agriculture Organization of the United Nations (FAO) country offices in Namibia and Malawi, a delegation comprising 31 agricultural extension staff and management from the Ministry of Agriculture, Water and Land Reform (MAWLR) recently embarked on a study excursion mission to gather insights and draw on best...
Malawi pomp miljoene in landbou in
Malawi pomp miljoene in landbou in Die Malawiese finansminster, Simplex Chithyola-Banda, sê die regering beplan om die befondsing vir landbou-insetlenings in die land te verhoog. Dit word deur die Nasionale Ekonomiese Bemagtigingsfonds gefasiliteer. Die oogmerk daarvan is om te verseker meer boere kry toegang tot lenings om hulle produktiwiteit te verhoog. Chithyola-Banda benadruk die maatskaplike...
Malawi: Darkness Falls Namibia As Its President, Hage Geingob, Dies At 82 – He Was Scheduled to Go to USA for Treatment
Namibian President Hage Geingob has died at the age of 82, his office has said, less than three weeks after it was announced he would undergo treatment for cancer. Geingob died on Sunday at Lady Pohamba Hospital in the capital Windhoek with his wife and his children at his side, acting president Nangolo Mbumba said...
Koring: Malawi kry dit in twee jaar reg, Namibië ploeter nog voort
Koring: Malawi kry dit in twee jaar reg, Namibië ploeter nog voort Malawi het sy eerste suksesvolle grootskaalse oes van koring ingebring nadat die land sedert 2019 sowat 80 variëteite koring getoets het. Na die uitbreking van die oorlog in die Oekraïne verlede jaar het die land stappe geneem om onafhanklik te word op koringinvoere...
Malawi pos sy werklose jeugdiges elders, ook Israel
Malawi pos sy werklose jeugdiges elders, ook Israel Die regering van Malawi het aangekondig hy stuur sy werklose jeugdiges na verskeie lande, insluitend Israel, om op plase te werk. Die arbeidsverslagprogram is ‘n inisiatief van die regering in samewerking met die privaatsektor om die staat se verbintenis tot werkskepping en jeugbemagtiging tot uitvoering te bring,...