Namibiese mans vat hokkietitel in Maleisië Die MTC Namibiese mans hokkiespan het die finaal van die Sultan Nasrin Shah binnenhuise hokkietoernooi in Ipoh, Maleisië met 3-2 teen Suid-Afrika gewen en stap as kampioene van die toernooi weg. Die spanne het 2 elk opgeëindig en ‘n uitskietstryd het die span met 3-2 laat seëvier. Post navigation...
December 26, 2024
Tag: Maleisië
Home
Maleisië
Post
November 10, 2023November 10, 2023Uncategorized
Namibië in Maleisië hokkie-finaal – Kosmos 94.1
Namibië in Maleisië hokkie-finaal Namibië het na die top van die log gestorm en die eindstryd van die Sultan Nazrin Shah Mans internasionale binnenshuise hokkietoernooi in Ipoh, Maleisië, gehaal. Namibië het Australië met 12-1 oorheers om hul plek in die mans-eindstryd te bespreek, wat Saterdag om 2-uur Namibiese tyd gespeel word. Delron Handura, wat vier...
Post
November 8, 2023November 8, 2023Uncategorized
Namibië klop Hongkong 22-0 in Maleisië
Namibië klop Hongkong 22-0 in Maleisië Die MTC Namibiese manspan bly ‘n sterk aanspraakmaker om die eindstryd van die Sultan Nazrin Shah binnenshuise hokkietoernooi in Ipoh, Maleisië te haal, nadat hulle ‘n oorwinning van 22-0 teen Hongkong aangeteken het. Namibië het toe met 3-5 teen Suid-Afrika verloor, met Fagan Hansen, Cody van der Merwe en...