Tag: Malema

Home Malema
Malema kry kritiek oor tienerswangerskappe
Post

Malema kry kritiek oor tienerswangerskappe

Malema kry kritiek oor tienerswangerskappe Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis Hendrick Makaneta kritiseer EFF-leier Julius Malema se onlangse verklaring waarin hy partylede aanmoedig om kinders te hê en verhoogde kindersteuntoelaes beloof. Makaneta waarsku, sulke retoriek, gemik op jongmense en tieners, kan tienerswangerskappe en seksueel oordraagbare siektes laat toeneem. Hy vra Malema om sy invloed positief te gebruik,...

Haatspraak-saak teen Malema vorder – Kosmos 94.1
Post

Haatspraak-saak teen Malema vorder – Kosmos 94.1

Haatspraak-saak teen Malema vorder ʼn Professor aan die Noordwes-Universiteit en linguistiek-kenner, Karien van den Berg, het in die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se haatspraaksaak teen die EFF-leier Julius Malema getuig. Die saak het in die Gelykheidshof in Kaapstad begin en hou verband met Malema se opmerkings by die party se nasionale vergadering in die Wes-Kaap in Oktober...

Haatspraaksaak teen Malema begin in Gelykheidshof
Post

Haatspraaksaak teen Malema begin in Gelykheidshof

Haatspraaksaak teen Malema begin in Gelykheidshof Die Gelykheidshof in Kaapstad sal vandag die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se saak teen die EFF-leier Julius Malema aanhoor. Dit handel oor sy terugtrekking van ‘n verskoning vir haatspraakuitlatings. Die kommissie het bevind dele van Malema se toespraak in die Wes-Kaap in Oktober 2022 kom neer op haatspraak en aanhitsing tot...

Malema vaar ook uit oor SA Weermag in DR Kongo
Post

Malema vaar ook uit oor SA Weermag in DR Kongo

Malema vaar ook uit oor SA Weermag in DR Kongo Die EFF se leier, Julius Malema, veroordeel die ontplooiing van Suid-Afrikaanse Nasionale Weermaglede na die Demokratiese Republiek van die Kongo. Hy sê soldate is gedemoraliseer, en daar is ‘n gebrek aan opleiding en hulpbronne in die SANW. Mandela het reageer op die dood van twee...

Malema eis verkiesingsdatum van Ramaphosa
Post

Malema eis verkiesingsdatum van Ramaphosa

Malema eis verkiesingsdatum van Ramaphosa Die leier van die EFF, Julius Malema, doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om die verkiesingsdatum vir vanjaar se verkiesings onmiddellik aan te kondig en voer aan daar is nie enige logiese of redelike verskoning om die aankondiging langer uit te stel nie. Hy sê Ramaphosa moet aanvaar sy...

Malema sê Israelse ambassade moet sluit
Post

Malema sê Israelse ambassade moet sluit

Malema sê Israelse ambassade moet sluit Julius Malema sê Suid-Afrika moet weier om sy grondgebied met moordenaars te deel. Die EFF-leier het verwys na die Israeliese ambassade in Suid-Afrika. Die party het die mosie voor die parlement gebring om steun van opposisiepartye te werf om die ambassade te sluit te midde van die voortslepende Israel-Palestina...

Cosatu klap na Malema oor onderwysers
Post

Cosatu klap na Malema oor onderwysers

Cosatu klap na Malema oor onderwysers Die vakbondfederasie, Cosatu, veroordeel met minagting die ongeregverdigde aanvalle op onderwysers deur die leier van die EFF, Julius Malema, en sy belediging van hul grondwetlike regte. Malema eis dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie onderwysers verbied om in volgende jaar se verkiesings te werk, vanweë hulle vakbond-bande. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê...

ANC sal nie ’24 oorleef nie – Malema
Post

ANC sal nie ’24 oorleef nie – Malema

ANC sal nie ’24 oorleef nie – Malema Die EFF-leier Julius Malema sê die ANC sal nie die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings oorleef nie. Malema het die Mpumalanga Ground Forces Forum in Mbombela toegespreek. ‘n Nuwe verteenwoordigende steekproef van Ipsos toon as ‘n verkiesing môre gehou word, sal die ANC 42 persent van die stemme kry. Malema sê hy voel jammer vir diegene wat glo...

ANC sal nie ’24-verkiesing oorleef nie – Malema
Post

ANC sal nie ’24-verkiesing oorleef nie – Malema

ANC sal nie ’24-verkiesing oorleef nie – Malema EFF-leier Julius Malema sê die ANC het Suid-Afrikaners in die steek gelaat en volgende jaar se algemene verkiesing sal ʼn bevrydingsbeweging vir landsburgers wees na 30 jaar se middelmatigheid. Hy het die Gautengse EFF provinsiale grondmagteforum in Johannesburg toegespreek. Malema het president Cyril Ramaphosa se regering gekritiseer en sê hulle gee net voor...

Malema weer in die sop
Post

Malema weer in die sop

Malema weer in die sop Die organisasie, Judges Matter, bestempel die onlangse uitsprake van die EFF-leier, Julius Malema, oor die landdros van Oos-Londen, Twanet Olivier, as ‘n aanval op die regbank. Malema het Olivier van korrupsie en onbevoegdheid beskuldig, veral in haar hantering van sy saak oor die onwettige afvuur van ‘n vuurwapen. Die waghond...