South African arts and culture minister Zizi Kodwa has welcomed the decision to suspend the auction of the late former president Nelson Mandela’s personal belongings, including his identity document (ID) book, trademark shirts, hearing aid equipment, spectacles, shoes and 100 other items. Mandela’s daughter Makaziwe had reportedly initiated the auction with the New York-based Guernsey’s...
Tag: Mandela
Beskerm Mandela se ID-boekie, vra stigting
Beskerm Mandela se ID-boekie, vra stigting Die Nelson Mandela-stigting doen ‘n beroep op erfenis-agentskappe om oud-president Nelson Mandela se identiteitsboekie te beskerm. Dit is een van die ongeveer 100 items wat volgens beplanning opgeveil gaan word. Die waarnemende uitvoerende hoof van die stigting, Verne Harris, sê Mandela het nie beswaar gemaak teen die opveil van...
South Africa seeks to stop auction of historic Nelson Mandela artefacts
The South African government has said it will challenge the auctioning of dozens of artefacts belonging to the nation’s anti-apartheid stalwart Nelson Mandela, saying the items are of historical significance and should be preserved in the country. The 75 items belonging to Mandela – the country’s first democratically elected president who spent 27 years in...
Trump wil nou Mandela wees, beledig hom in 2013
Trump wil nou Mandela wees, beledig hom in 2013 Die voormalige Amerikaanse president Donald Trump het Nelson Mandela gebruik in kommentaar in verband met die veelvuldige kriminele aanklagte teen hom. Trump het ‘n ondersteuners by ‘n byeenkoms in Derry, New Hampshire toegespreek en gesê hy gee nie om om Nelson Mandela te wees nie, want hy doen dit met ‘n rede. Daar word...
Johannesburg-rylaan word vernoem na Winnie Mandela
Johannesburg-rylaan word vernoem na Winnie Mandela Die Stad Johannesburg sal aanstaande week die William Nicol-rylaan amptelik hernoem na Winnie Mandela-rylaan. Dit val saam met die 87ste verjaarsdag van die ontslape struggle-ikoon . Die voormalige LUR vir vervoer in Gauteng, Ismail Vadi, het na haar dood in April 2018 die naamsverandering goedgekeur om die lewe en...
SA High Commission celebrates Nelson Mandela Day at Katutura Old Age Home
The South African High Commission and partners celebrated Nelson Mandela Day with the residents of the Katutura Old Age Home. The High Commission, in partnership with South African Airways and Namib Mills, donated 500 kilogrammes of food to the old age home. Nelson Mandela’s Birthday celebrated on the 18th of July annually, is used to...
South African High Commission celebrates Nelson Mandela Day at Katutura Old Age Home – nbc
Source link
Leiers moet soos Nelson Mandela wees – Kosmos 94.1
Leiers moet soos Nelson Mandela wees Vandag word Nelson Mandela-dag wêreldwyd herdenk. President Cyril Ramaphosa beskryf Nelson Mandela se nalatenskap as een wat ʼn voorbeeld vir alle Suid-Afrikaanse leiers behoort te wees. Hy het op Qunu in die Oos-Kaap gepraat waar ʼn standbeeld van die ontslape oudpresident onthul is. Ramaphosa beskryf die onthulling as ʼn...