Klopp is tevrede met sy manne se vertoning Liverpool het twee keer na aan die einde van hul kragmeting met Arsenal in die Emirates-stadion die doelhok gehaal en met 2-0 na die vierde ronde van die FA-beker-toernooi deurgedring. Arsenal het duur betaal vir verskeie verbeurde kanse om doele aan te teken en is afgeransel namate...
Tag: manne
Proteas ‘ou manne’ steeds deel van beplanning
Proteas ‘ou manne’ steeds deel van beplanning Krieket: Die Proteas begin hulle beperkte opbou vir die T20 Wêreldbeker aanstaande jaar in die Karibiese Eilande en Amerika met ʼn kort reeks teen Indië. Die eerste wedstryd is Sondag in Durban uitgereën en die tweede wedstryd vind vanmiddag in Gqeberha plaas. Verskeie nuwe en belowende gesigte is...
Gesonde manne, gesonde lewens, sê White Ribbon
Gesonde manne, gesonde lewens, sê White Ribbon Die White Ribbon-veldtog in Namibië sal môre samesprekings met mans in die hoofstad hou as deel van Internasionale Mansdag, onder die tema: Gesonde manne, gesonde lewens. Die geleentheid het ten doel om mans die geleentheid te bied om kontak te maak, ervarings te deel en ‘n sterk broederskap...
Borg vir Mashatile se manne wek kommer – Kosmos 94.1
Borg vir Mashatile se manne wek kommer Rise Mzansi is verontrus dat borgtog toegestaan is aan agt beamptes van die presidensiële BBP-beskermingseenheid, wat daarvan beskuldig word dat hulle drie Weermag-kwekelinge op die N1 in Johannesburg aangerand het. Die landdroshof in Randburg het borgtog van 10 000 Suid-Afrikaanse rand elk aan die beamptes toegestaan. ʼn Woordvoerder van Rise Mzansi, Makashule Gana, is...
Mashatile se manne onthef van transitoverpligtinge – Kosmos 94.1
Mashatile se manne onthef van transitoverpligtinge Agt lede van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid is tydelik onthef van hulle transitoverpligtinge. Dit volg nadat hulle skorsingskennisgewings ontvang het as deel van ʼn ondersoek wat verband hou met die aanranding van kwekelinge van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in Fourways, Johannesburg. Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die media gesê hulle het...