Mans steeds die meerderheid in SA se kandidate Die Verkiesingskommissie in Suid-Afrika sê die voorbereidings vir die nasionale en provinsiale verkiesings toon beduidende vordering. Daar is 14 889 kandidate wat sertifikate ontvang het en ding mee om 887 setels. Sewentig politieke partye en 11 onafhanklike kandidate is nagegaan en die deelnemers bevestig. Geslagsgelykheid toon vordering,...
Tag: mans
Mans, Heunis triumph at West Coast MTB Challenge – Sport
Gerhard Mans Junior and Jeanne Heunis won the elite men and women’s titles at the West Coast MTB Challenge powered by Hollard at the Swakopmund Clay Shooting Range on Saturday.In an exhilarating twist that tested the mettle of the best, the West Coast MTB Challenge introduced an unexpected extra 6km challenge, transforming the race into...
Meer mans as vrouens sterf aan TB
Meer mans as vrouens sterf aan TB Die verslag van die TB-aanspreeklikheid-konsortium, ‘What About Mortality’, lig ongelykhede uit in tuberkulose-sterftes tussen mans en vroue in Suider-Afrika. Mans se sterftekoers is 1,7 keer hoër as vroue s’n, toegeskryf aan rook- en drinkkoerse. Daarby neem mans minder deel aan MIV-verwante bedrywighede, het laer TB-toetskoerse en hou minder...
Vier vas vir aanranding na ses mans hout soek by Outjo
Vier vas vir aanranding na ses mans hout soek by Outjo ‘n Lelike toneel het hom blykbaar net buite Outjo afgespeel. Volgens wat berig word het ‘n boer en drie ander, ses mans aangerand wat hout bymekaar gemaak het. Die mans het die ses polisiestasie toe geneem maar, die toestand van die ses was van...
Vier gewapende mans beroof vulstasie
Vier gewapende mans beroof vulstasie Die Namibiese polisie sê vier gewapende mans het vanoggend ‘n vulstasie in Monte Christo-straat bestorm. Die rowers het die kontant, wat gereed was om gehaal te word deur ‘n kontant-transito-voertuig en dus reeds gepak was, gevat en weggekom in ‘n blou Mazda Demio. Berigte lui dat niemand beseer is nie....
Argentynse mans, Nieu-Seelandse vroue wen Kanada-sewes
Argentynse mans, Nieu-Seelandse vroue wen Kanada-sewes Rugby: Argentinië is steeds die beste manspan in die wêreld nadat hulle die derde agtereenvolgende keer die kroon in die Kanada-sewes in Vancouver opgeraap het. Die Pumas het Nieu-Seeland in die eindstryd uiteindelik met 36-12 verslaan om hulle greep op die agt afdelings van die Wêreld-sewesreeks te versterk. In...
Drie mans verkrag blykbaar manlike ryloper op Karibib
Drie mans verkrag blykbaar manlike ryloper op Karibib Die Namibiese polisie sê ‘n saak van verkragting is op Karibib hangende gemaak na ‘n 28-jarige man deur drie mans verkrag is. Dit het volgens die mag laat Woensdagnag naby die padblokkade perseel op die B2 plaasgevind. Die slagoffer was saam met twee vriende in die Usab-nedersetting...
Drie mans verkrag gestremde vrou in Oshana
Drie mans verkrag gestremde vrou in Oshana Plaaslike media berig dat ‘n 27-jarige geestelik gestremde vrou by die Onyati-nedersetting in Onyaanya, Oshikoto deur drie mans verkrag is. Volgens berigte het die vrou die mans by ‘n winkel gekry en hulle het haar daar gegryp. Die polisie se streeksbevelvoerder kommissaris Theopolina Kalompo-Nashikaku sê die drie het...
Junior mans krieketspan begin opwarm vir 0-19 Wêreldbeker
Junior mans krieketspan begin opwarm vir 0-19 Wêreldbeker Krieket Namibië se junior manspan is in Suid-Afrika om aan die IKR Onder-19 Wêreldbeker-toernooi deel te neem. Die Walvis Bay Salt Eagles, onder kaptein Alexander Volschenk en hoofafrigter Oscar Nauhaus, speel môre en oormôre nie-amptelike opwarmingswedstryde in Pretoria teen Skotland en Nepal. Dit word gevolg deur twee...
Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker
Onder-19 mans berei voor vir IKR-wêreldbeker ’n Afskeidsfunksie is vir Namibië se onder-19-mans krieketspan gehou, voor hulle na Suid-Afrika vertrek om aan die onder-19 krieketwêreldbeker deel te neem. Verdedigende kampioene, Indië, sluit aan by Bangladesj, Ierland en die VSA in Groep A. Groep B bevat Engeland, Suid-Afrika, Wes-Indiese Eilande en Skotland. Groep C bestaan uit...