Jong mans ‘moet verpleging as beroep oorweeg’ Die LUR vir Gesondheid in KwaZulu-Natal, Nomagugu Simelane, moedig jong mans aan om ‘n loopbaan in verpleging te oorweeg. Sy het by die gradeplegtigheid van 197 verpleegkundiges van die KwaZulu-Natal Kollege vir Verpleegkunde gepraat. Simelane het die klem geplaas op gemeenskaps-uitreikprogramme wat onthul het sommige mans is traag...
Tag: mans
Police uncover tragedy behind man’s disappearance – Windhoek Observer
Niël Terblanché The Namibian Police have uncovered the tragic fate of Henry Jacobus Mapanka, who had been missing for more than two months. Mapanka’s remains were discovered in a decomposed state inside his vehicle, which was submerged in a water-filled hole along the coast north of Henties Bay. Inspector Ileni Shapumba, the head of the...
Minor discovers man’s lifeless body
Maria David A SEVEN-YEAR-OLD boy discovered the lifeless body of Hangula Matusi, 51, lying along the road on Monday at Ongolonongeyama village. Omusati Crime Coordinator Deputy Commissioner Moses Simaho said the deceased was last seen on Monday morning when he left home at Omumbonde village. Simaho indicated that the deceased was allegedly going to attend...
Mans, seuns ‘moet Afrika bevry van geslagsgeweld’
Mans, seuns ‘moet Afrika bevry van geslagsgeweld’ President Cyril Ramaphosa het mans en seuns versoek om ‘n leidende rol te neem in die bekamping van geslagsgeweld in Afrika. Hy het op die Afrika-unie se derde mannekonferensie oor positiewe manlikheid in Pretoria beklemtoon hoe onmoontlik dit is om ‘n samelewing vry van geslagsgeweld te bewerkstellig sonder...
Vier mans breek by vrou se huis in, vergiftig haar hond
Vier mans breek by vrou se huis in, vergiftig haar hond ‘n Uiters gewelddadige rooftog het in Helao Nafidi laat Donderdagaand plaasgevind. Vier gewapende mans het by ‘n huis ingebreek en weggekom met 90 000 Namibiese dollar in kontant en juwele en ‘n selfoon ter waarde van 10 000 dollar. Die boewe het die elektriese hek en die...
Man’s lifeless body discovered in Rehoboth
The lifeless body of William Titus, 51, was discovered near Jane Store in Rehoboth’s Block B residential area in the early hours of Sunday. It is alleged that the deceased died on the scene after he was assaulted with a wooden plank on the head during a heated argument with a 22-year-old suspect. The weekend...
Namibiese mans vat hokkietitel in Maleisië
Namibiese mans vat hokkietitel in Maleisië Die MTC Namibiese mans hokkiespan het die finaal van die Sultan Nasrin Shah binnenhuise hokkietoernooi in Ipoh, Maleisië met 3-2 teen Suid-Afrika gewen en stap as kampioene van die toernooi weg. Die spanne het 2 elk opgeëindig en ‘n uitskietstryd het die span met 3-2 laat seëvier. Post navigation...
Gerhard Mans se saak het nog nie begin nie, uitgestel tot 2024
Gerhard Mans se saak het nog nie begin nie, uitgestel tot 2024 Die saak waar Jafet Paulus van strafbare manslag aangekla is in verband met die dood van die bekende rugbyspeler en fietsryer Gerhard Mans, is tot 4 September volgende jaar uitgestel. Mans is op 4 Mei dood terwyl hy fiets gery het op die...
Unam: In 20 jaar is net 34% gegradueerdes mans
Unam: In 20 jaar is net 34% gegradueerdes mans Die vise-kanselier van die Universiteit van Namibië, professor Kenneth Matengu sê die instansie het kommer oor die swak vertoning van manlike studente. Hy het sy universiteitsrede vanoggend gelewer en sê in die afgelope 20 jaar, van 1992 tot 2022 het mans 34 persent van gegradueerdes beslaan....
Onwettige visvang in die noordooste vererger, vind snags met gewapende mans plaas
Onwettige visvang in die noordooste vererger, vind snags met gewapende mans plaas Onwettige visvang in die noordoostelike riviere van die Zambezi en Okavango is ‘n groot uitdaging. Die Namibiese polisie in die Zambezi-streek het ‘n streng waarskuwing uitgereik teen onwettige visvang deur beide buitelanders en Namibiërs. Die vissers vang nou in die nag vis met...