The Erongo police on Thursday clarified details surrounding the recovery of a damaged bakkie involved in the missing person case of Omaruru resident Robby Michael (53). The vehicle was found submerged in the sea at the Mile 72 camping area, about 40 kilometres north of Henties Bay, on Sunday morning. There have been speculations and...
Tag: mans
Mans moet begin praat – Kosmos 94.1
Selfmoord: Mans moet begin praat Vandag word die Internasionale Dag van Selfmoord-voorkoming plaaslik herdenk. Namibië het die hoogste selfmoordsyfer op die vasteland met 10 uit elke 100 000 mense, ongeveer 500 ‘n jaar, wat selfmoord pleeg. Dit hou volgens kenners verband met drank- en dwelmmisbruik sowel as werkloosheid en armoede. In Namibië het ons daagliks...
Twee mans sterf in ongeluk met BBP-voertuig – Kosmos 94.1
Twee mans sterf in ongeluk met BBP-voertuig ‘n Noodlottige ongeluk het vroeër vandag tien kilometer buite Otavi op pad na Tsumeb op die B1-hoofweg plaasgevind wat die lewens van twee mans geëis het. Die Namibiese polisie se streeksbevelvoerder in die Otjozondjupa-streek kommissaris Heinrich Tjiveze, het bevestig dat ‘n regerings-voertuig van die BBP-beskermingsdirektoraat wat van ‘n...
SA 4×100 m-aflosspan vir mans in eindronde – Kosmos 94.1
Atletiek: SA 4×100 m-aflosspan vir mans in eindronde Atletiek: Suid-Afrika se hoop op ‘n medalje by vanjaar se atletiek wêreldkampioenskap in Boedapest, het gisteraand weer bietjie opgeflikker. Die Suid-Afrikaanse 4x-100 meter-aflosspan vir mans het vir die eindronde van die aflos gekwalifiseer. Hulle was tweede in hul uitdun, wat deur die Italiaanse span gewen is. Die...
Twee mans naby Okahandja vasgetrek met luiperdvel – Kosmos 94.1
Twee mans naby Okahandja vasgetrek met luiperdvel Twee mans verskyn na verwagting môre in die landdroshof op Okahandja nadat hulle gearresteer is met ‘n luiperdvel in hul besit. Volgens die Namibiese polisie se hoof van gemeenskapsake in die Otjozondjupa-streek, inspekteur Maureen Mbeha, is die twee mans van 24 en 36 jaar oud by die T-aansluiting...
Mans and Krügel take top spots on the Gravel & Dirt podium
Gerhard Mans jnr and Anri Krügel are the champions of the latest Gravel & Dirt mountainbike race in the vicinity of Auas Safari Lodge outside Windhoek. Second and third among the men are Clinton Hilfiker and Denzel de Koe. Among the women, the second spot went to Jeanne Heunis with Maike Bochert third. Anri Krügel...
Angolan Man’s Tragic End After Consuming Petrol and Hanging Himself – Namibia Daily News
Lylie Happiness Windhoek, 25 July. An Angolan national, identified as 36-year-old Alfredo Venalavo, allegedly consumed petrol and later hanged himself following a heated argument with his girlfriend on Sunday at Farm Meidelin in Grootfontein. According to Otjozondjupa police spokesperson Inspector Maureen Mbeha, the altercation between the deceased and his girlfriend occurred on Saturday during the...
Reuse-ongelykheid tussen mans en vrou in verdienste – Kosmos 94.1
Sokker: Reuse-ongelykheid tussen mans en vrou in verdienste Sokker: Spelers by die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue in Australië en Nieu-Seeland sal gemiddeld net ‘n kwart verdien vergeleke met wat die mans tydens verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi in Katar verdien het. CNN het data van die wêreldbeheer-liggaam Fifa en die spelers-unie ontleed. Daar is wel ‘n...
Twee mans, tienerseun vasgetrek met Mandrax-tablette – Kosmos 94.1
Twee mans, tienerseun vasgetrek met Mandrax-tablette Twee Namibiese mans en ‘n tienerseun verskyn vandag in verband met dwelmklagte in die Okakarara-landdroshof in die Otjondjupa-streek. Die 17-jarige seun is tydens ‘n patrollie van die Namibiese polisie in die Okondjatu-nedersetting met ‘n halwe Mandrax-tablet in sy besit gevind nadat hy verdag voorgekom het. Tydens verdere ondersoek van...
Ongekeurde Vondrousova vat Wimbledon, mans vanmiddag – Kosmos 94.1
Ongekeurde Vondrousova vat Wimbledon, mans vanmiddag Marketa Vondrousova het die eerste ongekeurde vrou geword om Wimbledon in die Ope-era te wen, toe die Tsjeg in gister se eindstryd na ‘n skok-oorwinning van 6-4, 6-4 oor Tunisië se Ons Jabeur geseëvier het. As die eerste ongekeurde vrou in die Wimbledon-eindstryd in 60 jaar, het Vondrousova ‘n...