Tag: Mantashe

Home Mantashe
SA se Mantashe beklemtoon post-apartheid pogings sedert 1994
Post

SA se Mantashe beklemtoon post-apartheid pogings sedert 1994

SA se Mantashe beklemtoon post-apartheid pogings sedert 1994 Die buurland se minerale-minister, Gwede Mantashe, het tydens die staatsrede-debat gefokus op kritici van die regering se pogings om apartheid se nalatenskap in die mynbousektor aan te spreek. Hy het teenstanders herinner aan die diepgewortelde uitdagings wat van apartheid oorgeërf is, en 342 jaar van kolonisasie, Hendrik...

Mantashe kap Mbalula oor Zuma-uitlatings
Post

Mantashe kap Mbalula oor Zuma-uitlatings

Mantashe kap Mbalula oor Zuma-uitlatings Die voorsitter van die ANC, Gwede Mantashe, het uitgevaar teen die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, omdat hy erken het die party het gelieg om oudpresident Jacob Zuma te beskerm teen korrupsie-bewerings rondom sy KwaZulu-Natalse landgoed, Nkandla. Mbalula se openbaring het wydverspreide kritiek ontlok. Opposisiepartye, insluitend die DA en die...

Mantashe sê Zuma skep ‘n uitdaging vir die ANC
Post

Mantashe sê Zuma skep ‘n uitdaging vir die ANC

Mantashe sê Zuma skep ‘n uitdaging vir die ANC Die ANC-voorsitter Gwede Mantashe sê die regering het ʼn uitdaging nadat oudpresident Jacob Zuma gekies het om weg te stap van die party en iets te lei wat hulle nie ken nie. Mantashe het gister tydens ʼn kerkdiens in Manyeveni in Mbombela gepraat. Hy het partylede...

Mantashe knou energiesekerheid: DA – Kosmos 94.1
Post

Mantashe knou energiesekerheid: DA – Kosmos 94.1

Mantashe knou energiesekerheid: DA Die DA is erg onthuts oor die herhaalde versuim deur energie-minister Gwede Mantashe om ‘n bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan ter tafel te lê. Die nasionale woordvoerder vir energie van die DA, Kevin Mileham, sê herhaalde vertragings het onsekerheid oor Suid-Afrika se energiebeleid geskep. Mileham het ‘n beroep vir aanspreeklikheid van die kabinet...

Mantashe gee omgewingsgroepe die skuld vir swak ekonomiese groei
Post

Mantashe gee omgewingsgroepe die skuld vir swak ekonomiese groei

Mantashe gee omgewingsgroepe die skuld vir swak ekonomiese groei Die buurland se energie-minister, Gwede Mantashe, sê klimaatsverandering word deur buitelands-befondsde nie-regeringsorganisasies gebruik om ontwikkeling in die land te belemmer. Hy sê hierdie organisasies word gebruik om olie- en gas-verkenningspogings te omseil. Omgewingsgroepe het regstappe ingestel om verkennings-bedrywighede deur verskeie ondernemings te staak, wat op ‘n...

Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese – Kosmos 94.1
Post

Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese – Kosmos 94.1

Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese Die DA kritiseer die ANC-regering vir die swak vordering met die bekamping van onwettige mynbou. Die party skryf dit toe aan die minister van polisie, Bheki Cele, en die minister van minerale bronne, Gwede Mantashe, se gebrek aan leierskap en sê dit kos Suid-Afrika jaarliks rondom 7 miljard Suid-Afrikaanse rand. James Lorimer van die DA betreur...