Centre Lukhanyo Am has been called up to defending champions South Africa’s Rugby World Cup squad as the replacement for injured winger Makazole Mapimpi, tournament organisers announced on Monday. Mapimpi fractured a cheekbone in the Springboks’ win over Tonga on Sunday, their final game of the Pool B campaign. The Boks will qualify for the...
Tag: Mapimpi
Am vervang beseerde Mapimpi by Wêreldbeker
Am vervang beseerde Mapimpi by Wêreldbeker Rugby: Die Springbokke bevestig die senter, Lukhanyo Am, vervang die beseerde vleuel, Makazole Mapimpi, in hulle groep by die Wêreldbeker in Frankryk. Mapimpi het sy wangbeen gekraak tydens die Springbokke se oorwinning van 49-18 Sondag teen Tonga. Am het die beker in 2019 saam met Suid-Afrika gewen en was...
Mapimpi se wêreldbeker seker verby
Mapimpi se wêreldbeker seker verby Die Springbok-vleuel Makazole Mapimpi het sy wangbeen gekraak tydens gisteraand se Wêreldbeker-kragmeting met Tonga. Die Bokke het die Groep B-wedstryd in Marseilles 49-18 gewen. Afrigter Jacques Nienaber sê Mapimpi ondergaan spesialis-skanderings om vas te stel hoe ernstig die besering is. Nienaber is baie tevrede met die Wêreldbeker-wenner en losskakel Handré Pollard wie se skopvernuf foutloos was nadat hy ná...
Mapimpi gereed vir All Blacks – Kosmos 94.1
Rugby: Mapimpi gereed vir All Blacks Rugby: Die Springbokke sluit Vrydag hul Wêreldbeker-voorbereiding af met ‘n laaste opwarmingswedstryd teen hulle aartsvyand, Nieu-Seeland, op Twickenham. Dit gaan ‘n reuse interne stryd wees, met die Bok-vleuels Makazole Mapimpi, Kurt-Lee Arendse, Cheslin Kolbe en Canan Moodie wat almal meeding vir ‘n plek in die opdrafspan in die Wêreldbekertoernooi....