Tag: Maren

Home Maren
Maren en Martha weer in die hof oor sy bates
Post

Maren en Martha weer in die hof oor sy bates

Maren en Martha weer in die hof oor sy bates Die omstrede prokureur Maren de Klerk wat met die Fishrot-skandaal verbind word, se poging om die bevriesingsbevel op sy bates, wat op 2 December 2022 uitgereik is om te keer, kom vandag voor vir ‘n statusverhoor. Die partye het reeds hoof argumente ingedien. Aanklaer-general Martha...

Marén de Klerk se uitleweringsverhoor uitgestel
Post

Marén de Klerk se uitleweringsverhoor uitgestel

Marén de Klerk se uitleweringsverhoor uitgestel Die uitleweringsverhoor van die Namibiese prokureur Marén de Klerk is weer in die Paarl landdroshof uitgestel, hierdie keer tot volgende maand, volgens plaaslike berigte. De Klerk is verlede jaar borgtog van 50 000 Suid-Afrikaanse rand met streng voorwaardes deur senior landdros Morajee Naik in dié hof toegestaan. De Klerk...

Maren de Klerk soek sy geld, bring nuwe aansoek
Post

Maren de Klerk soek sy geld, bring nuwe aansoek

Maren de Klerk soek sy geld, bring nuwe aansoek Die omstrede prokureur Maren de Klerk, wat steeds in Suid-Afrika is, het ‘n aansoek in die hoërhof teen die aanklaer-generaal teruggetrek. Die saak handel oor bates wat gevries is. Martha Imalwa se kantoor het 1,8 miljoen Namibiese dollar in De Klerk se rekening en 4,6 miljoen...