Marokko arresteer 30 in babahandel-sindikaat Marokkaanse owerhede het 30 mense in die stad Fes, noordwes van die Atlas-bergreeks, gearresteer op verskeie aanklagte. Die arrestasies vorm deel van ‘n grote saak wat afpersing, dreigemente en handel in pasgebore babas behels. Owerhede sê dat die verdagtes wetstoepassingsagente, dokters, verpleegsters en ander gesondheidswerkers insluit. Hulle word daarvan beskuldig...
Tag: Marokko
Marokko reg vir Bafana in Afcon
Marokko reg vir Bafana in Afcon Sokker: Die laaste twee plekke in die kwarteindronde van die Afrikabeker-toernooi is vanaand op die spel wanneer die laaste kragmetings in die ronde van 16 afgehandel word. Mali pak eers vir Burkina Faso, en dan volg die reuse kragmeting tussen Bafana Bafana en Marokko. Die Suid-Afrikaanse span is vol...
Marokko verslaan SA by VN Menseregteraad
Marokko verslaan SA by VN Menseregteraad Marokko het Suid-Afrika in ʼn stemming verslaan om te beslis watter land uit Afrika die leier word van die Menseregteraad van die Verenigde Nasies. Die ambassadeur van Marokko, Omar Zniber, het gestaan teen Suid-Afrika se ambassadeur, Mxolisi Nkosi. Suid-Afrika was van mening Marokko se menseregterekord beteken die land is...
Marokko wil ook steenkool uitfaseer
Marokko wil ook steenkool uitfaseer Marokko het by ‘n internasionale veldtog aangesluit om steenkool uit te faseer. Die Powering Past Coal-alliansie tel nou 60 nasionale regerings aangesluit het. Marokko sal saam met die alliansie werk om ‘n plan vir uitfasering te ontwikkel, maar daar is geen vasgestelde datum daarvoor nie. Sowat 70 persent van Marokko...
Marokko stuur man 3 jaar tronk toe vir Facebook-plasing
Marokko stuur man 3 jaar tronk toe vir Facebook-plasing ’n Marokkaanse appèlhof het ’n man tot drie jaar tronkstraf gevonnis omdat hy koning Mohammed VI beledig het in plasings op sosiale media wat normalisering met Israel kritiseer. Die 48-jarige Said Boukioud is aanvanklik in Augustus tot vyf jaar gevonnis vir Facebook-plasings aan die einde van 2020....
Marokko vind kokaïen in bevrore vis
Marokko vind kokaïen in bevrore vis Die Marokkaanse polisie sê hulle het beslag gelê op 1,37 ton kokaïen in Casablanca. Die dwelm was versteek in ‘n vrag ingevoerde bevrore vis wat by ‘n verspreidingsmaatskappy in Marokko se grootste stad gevind is, volgens ‘n verklaring. Voorlopige bevindings dui daarop dat die vrag vanaf ‘n Latyns-Amerikaanse land...
Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade – Kosmos 94.1
Marokko benodig sielkundige hulp, dringende voorrade Die Verenigde Nasies se Hoof van Verligtingshulp, Martin Griffiths, sê die verskaffing van lewensreddende voorrade en maatskaplik-sielkundige hulp moet ‘n prioriteit in Marokko en Libië wees. Dit volg na die aardbewing in Marokko en verwoestende vloede in Libië. Griffiths sê die twee gelyktydige rampe is ‘n wekroep oor die...
Islamic Relief het spanne ontplooi na Marokko – Kosmos 94.1
Islamic Relief het spanne ontplooi na Marokko Islamic Relief is tans besig om slagoffers van die verwoestende aardbewing by te staan. ‘n Span van die Suid-Afrikaanse tak van die organisasie is ontplooi en is in Marrakesh gebaseer. Noodhulp, kos en water, sowel as tente word uitgedeel. Islamic Relief Suid-Afrika se kommunikasie bestuurder, Ayman Abdelhady, het met die media gepraat. Post navigation Source link
Gift of the Givers staan gereed sou Marokko vra – Kosmos 94.1
Gift of the Givers staan gereed sou Marokko vra Gift of the Givers se soek- en redding- en mediese spanne is op bystand om Marokko by te staan nadat ‘n aardbewing van 6,8 die land Vrydag in die Atlasgebergte getref het. Daar is bevestig dat meer as 2 000 mense dood is in die skudding,...
Dodetal in Marokko styg tot 2 000 – Kosmos 94.1
Dodetal in Marokko styg tot 2 000 Die dodetal in die aardbewing in Marokko het tot 2 000 gestyg. Die skudding, wat 6,8 op die Richterskaal gemeet het, het sentraal-Marokko Vrydagnag net na 11-uur getref. Die land het drie dae van nasionale rou verklaar. Owerhede het ook die weermag opdrag gegee om reddingspanne na geaffekteerde...