Tag: Marokko

Home Marokko
Reuse, 6,8 aardbewing in Marokko – Kosmos 94.1
Post

Reuse, 6,8 aardbewing in Marokko – Kosmos 94.1

Reuse, 6,8 aardbewing in Marokko ’n Kragtige aardbewing wat 6,8 op die Richterskaal gemeet het, het Marokko se Atlas-berge getref. Owerhede sê tot dusver is 296 mense dood met 153 beseer. Die ministerie van binnelandse sake sê die getal is voorlopig en die meeste sterftes was in berggebiede wat moeilik bereikbaar is. Inwoners van Marrakech,...

Marokko is derde Afrika-sokkerspan wat deur is na laaste 16 – Kosmos 94.1
Post

Marokko is derde Afrika-sokkerspan wat deur is na laaste 16 – Kosmos 94.1

Marokko is derde Afrika-sokkerspan wat deur is na laaste 16 Marokko is naas Suid-Afrika en Nigerië die derde land uit Afrika in die laaste 16 van die Wêreldbekertoernooi vir Vroue in Australië en Nieu-Seeland. Die debutante het Colombië in hulle laaste groepswedstryd in Perth met 1-nul geskok, hoewel die Suid-Amerikaanse span ook deurdring. Marokko is...