Townships kort koshuise – Mashaba ActionSA se leier, Herman Mashaba, het die behoefte beklemtoon vir Suid-Afrika om te belê in die bou van meer koshuise, veral in gebiede soos Soweto in Gauteng. Hy glo koshuise bied ‘n ideale omgewing vir die verskaffing van gehalte onderwys en bevorder die morele ontwikkeling van leerders. Mashaba pleit vir...
Tag: Mashaba
Mashaba kap immigrasie-wet hervorming – Kosmos 94.1
Mashaba kap immigrasie-wet hervorming ActionSA het die buurland se minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, se hervorming van immigrasiewetgewing gekritiseer en beskryf dit as ‘n ‘pleister op ‘n koeëlwond’. Die party voer aan die kernkwessie is die wanfunksionele toestand van sy departement, en deurdringbare grense. Hulle is voornemens om voor die sperdatum in Januarie insette...
Mashaba sal saam met EFF werk
Mashaba sal saam met EFF werk Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê sy party is bereid om op plaaslike regeringsvlak met die EFF saam te werk. Hy het egter benadruk die party oorweeg nie samewerking op nasionale vlak nie. Mashaba sê hy gee die EFF krediet vir hulle ondersteuning toe hy die burgemeester van...
Mashaba sê Cyril moet aanspreeklik wees vir Phala-Phala
Mashaba sê Cyril moet aanspreeklik wees vir Phala-Phala ActionSA sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank het nie binne die wettige mandaat van 30 dae gereageer op sy aansoek om toegang tot die Phala Phala-verslag te kry nie. Die Reserwebank het president Cyril Ramaphosa van alle blaam onthef ná die ondersoek na die miljoene onverklaarde buitelandse valuta wat...
Mashaba sê veelparty-ooreenkoms en -handves is goeie nuus vir buurland – Kosmos 94.1
Mashaba sê veelparty-ooreenkoms en -handves is goeie nuus vir buurland ActionSA se president Herman Mashaba sê die Nasionale Veelpartykonvensie vir Suid-Afrika is die eerste stap om Suid-Afrika van die ANC te bevry. Die sewe politieke partye het amptelik ‘n voorverkiesingsooreenkoms gesluit wat onder andere bepaal dat die grootste party die regering sal lei. Die partye...