Mashatile herblekemtoon steun vir Palestina Adjunkpresident Paul Mashatile herbevestig Suid-Afrika se veroordeling van Israel se aanslag teen Palestynse burgerlikes, en bevestig onwrikbare steun vir Palestina se stryd teen apartheid en volksmoord. Mashatile het gepraat op die Iftaar-aandete van die Moslem Geregtelike Raad in Kaapstad. Hy vra solidariteit met die mense van Palestina en beklemtoon die...
Tag: Mashatile
Mashatile het 7 dae om te reageer op korrupsiebewerings
Mashatile het 7 dae om te reageer op korrupsiebewerings Die Suid-Afrikaanse parlement se Etiekkomitee het adjunkpresident Paul Mashatile sewe dae gegee om te reageer op korrupsiebewerings wat teen hom ingedien is. Die DA het ‘n klagte ingedien na berigte oor Mashatile se gebruik van luukse huise wat deur familie en vriende besit word, asook bewerings...
Valke ondersoek Mashatile se seun se eiendom-aankope
Valke ondersoek Mashatile se seun se eiendom-aankope Die Valke-woordvoerder, Thandi Mbambo, het bevestig hulle stel ondersoek in na die bron van fondse wat adjunkpresident Paul Mashatile se skoonseun, Nceba Nonkwelo, verlede jaar gebruik het om ʼn huis van 28,9-miljoen-rand in Constantia, Kaapstad, te koop. Dit volg nadat verskeie opposisieleiers, insluitend John Steenhuisen, strafregtelike sake aanhangig...
Mashatile sê koalisies is dalk nie nou lewensvatbaar nie
Mashatile sê koalisies is dalk nie nou lewensvatbaar nie Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê die nasionale dialoog oor koalisies onder leiding van die regering, toon koalisies is nie in hierdie stadium die beste oplossing nie. Dit is gegewe Suid-Afrika se uiteenlopende samelewing. Hy het ʼn ANC-vergadering met Palestine Solidarity by die Riverside-moskee in Durban toegespreek....
DA gaan strafregtelike klagte teen Mashatile indien
DA gaan strafregtelike klagte teen Mashatile indien Die DA-leier, John Steenhuisen, en die nasionale woordvoerder, Solly Malatsi, sê hulle gaan môre strafregtelike klagte teen adjunkpresident Paul Mashatile by die Kaapstadse polisiestasie indien. Dit volg op blootleggings oor bewerings van korrupsie en staatskaping wat strek oor byna twee dekades. Die DA het ‘n dossier by president...
Mashatile moet waai, veral na mislukte behuisingsprojek
Mashatile moet waai, veral na mislukte behuisingsprojek Die DA vra president Cyril Ramaphosa om adjunkpresident Paul Mashatile af te dank en die Spesiale Ondersoekeenheid opdrag te gee om ondersoek in te stel na die verdoemende bewerings teen hom. Tydens Mashatile se ampstermyn as Gautengse LUR vir Menslike Nedersettings, het sy departement 134 miljoen Suid-Afrikaanse rand...
Korrupsie is selfsugtige daad: Mashatile
Korrupsie is selfsugtige daad: Mashatile Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile veroordeel korrupsie ten sterkste as ‘n selfsugtige daad, en bepleit ‘n streng straf. Hy het op die Internasionale-teen-korrupsie-herdenking in Pretoria gepraat en verseker aanbevelings van die Staatskapingskommissie sal ingestel word om toekomstige korrupsie te voorkom. Die geleentheid bring uiteenlopende belanghebbendes bymekaar om teen korrupsie te verenig...
Mashatile betreur beurtkrag – Kosmos 94.1
Mashatile betreur beurtkrag Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê beurtkrag bly een van die hardnekkigste uitdagings in die regering se pogings om die ekonomie te laat groei. Hy het gdie Nasionale Raad van Provinsies toegespreek. Mashatile sê beurtkrag raak ook mense se algehele lewensgehalte, daarom gaan die regering voort om die Energie-aksieplan in te stel om energie-sekerheid te...
Beskerm jong meisies teen MIV – Mashatile
Beskerm jong meisies teen MIV – Mashatile Die buurland se adjunkpresident Paul Mashatile het gemeenskappe gevra om leiding te neem in die stryd teen die MIV/Vigs-pandemia. Hy het die amptelike Wêreld-Vigsdag-geleentheid in KwaZulu-Natal toegespreek. Mashatile vra ook vir die beskerming van tienermeisies, want die jongste statistiek toon hulle is weerloos teen besmetting. Post navigation Source...
SAPD kan misdaad in SA oplos, sê Mashatile
SAPD kan misdaad in SA oplos, sê Mashatile Suid-Afrikaanse adjunkpresident Mashatile het ‘n beroep gedoen vir openbare samewerking en gesamentlike verantwoordelikheid in die voortdurende stryd teen misdaad. Hy het tydens ondervraging in die Parlement vertroue uitgespreek in die Suid-Afrikaanse Polisiediens se vermoë om oor misdaad te kan seëvier. Mashatile het beklemtoon wetstoepassing stel tans onwettige...